0:50
F
FarmspaceOW 15 12 word aangebied as 'n 3-in-1 by die jaar se Waterford & Chan-Te-Mar Veiling 31 Mei 2023
OW 15 12 word aangebied as 'n 3-in-1 by die jaar se Waterford & Chan-Te-Mar Veiling te Viljoenskroon 31 Mei 2023. Sy word aangebied met bulkalf CTM 22 43 en is reeds 6 maande dragtig van CTM 18 13 of Victor VOVA 17 177. Hierdie is ‘n top koei van 469. Sy het geloop op hartwater, rooiwater en galsiekte veld. Bie aanlyn met Meertkat Online Auctions.











