5:36
F
FarmspacePieter Swart tydens die KZN Brangus Informasie Dag
Ek gesels met Pieter Swart tydens die KZN Brangus Klub se informasie dag oor rol wat klubs speel, die bestuur van die ras en die pad vorentoe met naspeurbaarheid en tegnologie. #KZNBrangus #FarmSpace











