13:08
FarmspaceSimon se Jones Masjiene Voeraanleg naby Malmesbury.
Eerste een vir 2021! Simon wys my sy Jones Masjiene Voeraanleg naby Malmesbury, hy maak ook vir mede boere pille. Hierdie model help ook om sy kostes te dek. Hoor ook wat sy ervaring met Willie Jones was. Virtueel : https://bit.ly/38PMWqy #JonesMasjiene #FarmSpace #PilMasjien











