9:12
F
Farmspace"Tinus en Danie van Virbac gesels oor aanvullings in die drukbeweiding stelsel"
"Tinus en Danie van Virbac gesels oor aanvullings in die drukbeweiding stelsel - uitdagings te oorkom" Vir meer inligting besoek ons drukbeweidingsdag die 16de Junie net buite Bronkhorspruit by Gouwsberg Tuli's, gaan na https://stripgrazing.co.za vir meer inligting.











