5:00
F
FarmspaceTinus en Jeannie gesels oor die opkomende Hurwitz Boran Veiling
Tinus en Jeannie gesels bietjie oor hulle stoet, wat dit behels, die voorbereiding van die veiling op 1 Augustus en wat dit alles behels. Ons besreek ook een of twee van die bulle wat te koop gaan wees. #FarmSpaceVideos #hurwitzfarming











