6:13
FarmspaceWat is Chris van Fochville se ervaring met sy Badger Eco-Till sover?
Chris Herbst naby Fochville doen minimum bewerking en die Badger Agriculture Eco-Till pas perfek in by sy praktyk. Wat is sy ervaring na die eerste seisoen? www.badgerag.co.za #BadgerAg #EcoTill #Planter #FarmSpace #OnsPraatBoer











