Videos
Tips, tech demos, and farmer stories from across the continent.
Showing:#ecotill×

12:38

Eco-Till vs Konvensionele Badger. Japie het nou met altwee geplant.
Badger

10:01

Badger se Eco-Till planter wys dat dit in droë- en nat toestande die "job" kan doen!
Badger

9:13

Hoe doen die Badger Eco-Till met Jacobsdal se koringkaf? Elve vertel ons.
Badger

6:05

Hoe lyk 'n Badger planter na meer as 10 000 hektaar? Barend vertel meer.
Badger

7:29

Hoe vaar 'n Badger Eco-Till in die ooste met dik klei en dik reste?
Badger

12:41

Een volle seisoen met die Badger Eco-Till. MJ gee sy ervaring.
Badger

12:48

Is die Badger Eco-Till sy geld werd? Die stroper het klaar gepraat, wat dink Johan en Loyd?
Badger

13:41

Kan 'n Badger Eco-Till alle ry gewasse in alle omstandighede plant? Johan vertel meer.
Badger

12:18

So, 'n Badger kan deur koringkaf plant. So baie vrae wat opkom. Gerhard antwoord.
Badger

7:15

Hoe om jou buurman jaloers te maak - met Badger kan jy plant wanneer hy staan.
Badger

5:36

So lyk sojas wanneer 'n Badger Eco-Till hulle geplant het!
Badger

5:12

Ons weet 'n Badger Eco-Till kan deur water plant. Hoe doen hy aan die ander kant van die spektrum?
Badger

7:52

3 Badgers in 'n land! Christo van Koppies vertel ons meer hoe die Eco-Till vog delf.
Badger

8:33

Hoekom het 'n beesboer 'n Badger Eco-Till planter gekoop?
Badger

10:17

Hoe plant 'n Eco-Till Badger in turf? Ons ry saam met Johan van Reitz.
Badger

6:13

Wat is Chris van Fochville se ervaring met sy Badger Eco-Till sover?
Badger

6:17

Plant deur enigiets met Badger Eco-Till. Wat is dit en hoe werk hy?
Badger

7:48

Kan 'n Badger Eco-Till deur water plant? Oom Jan wys ons hoe.
Badger