Wat is 'n boer?
Wat is 'n Boer? Volgens Wikipedia - " 'n Boer is 'n persoon wat op 'n plaas gewasse kweek en verbou; asook vee teel en grootmaak om gewoonlik as voedsel vir mens en dier gebruik te word. Dit het 'n baie algemene beroep vir vele mense geword, reeds sedert die oorsprong van die beskawing" VOLGENS ONS IS 'N BOER SOVEEL MEER! . Trots aangebied deur Grootpan Studiegroep in samerwerking met Du Preez Landgoed. Mediadekking behartig deur FarmSpace . CASE IH Senwes John Deere CLAAS Massey Ferguson New Holland Agriculture South Africa JBH Agri Liaan Lotter - Pioneer Syngenta Hennie De Bruyn - Makelaars Novon Protecta Cropsecure Pty Ltd AgriSeker Yara International Casmar Karoo-Ochse Vryburg Edms Bpk McCain South Africa Die Ouwerf Restaurant SENSAKO











