7:17
F
FarmspaceWat is Saai Digitale Reis Permitte? Whatsapp 0660716094
Francois Rossouw van Saai verduidelik meer oor hulle digital platvorm wat jou as boer help om bewys te lewer dat jy wel boer en kan rondbeweeg gedurende die "corona lockdown". Whatsapp 0660716094. Video moontlik gemaak deur #KingPriceAgri #Saai #farmboek https://www.saai.org/en/covid-19-travel-documents-for-family-farmers/











