4:03
FarmspaceWillie Jones is self agter die stokke hier by die Koster Quarter Mile.
Gaan Oom Willie Jones van Jones Masjiene se Nissan 1400 die pyp kan rook met die Quarter Mile hier in Koster? Kom ons kyk. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #KosterQuarterMile #FarmSpace #OnsPraatBoer











