10:46
FarmspaceWillie Jones vat bietjie 'n happie van die kos wat hy maak!
Daar is altyd iets interessant by Jones Masjiene. Gepraat van krag, ons gesels met Willie Jones by Nampo 2023. Kyk hierdie 2-in-1 plan wat hulle gemaak het met die diesel pilmasjien. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #pilmasjien #NAMPO2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer











