Videos
Tips, tech demos, and farmer stories from across the continent.
Showing:#badgerag×

9:39

Hoekom het die manne 'n Badger planter gekies en wat was hulle ervaring?
Badger

5:08

"Cashflow" is die belangrikste aspek van jou boedery - wat het Badger en Wesbank vir jou?
Badger

10:03

Kyk hierdie Badger! Hoe het dit Niel die seisoen hanteer?
Badger

8:28

'n 24-ry Badger planter. Floris wys ons.
Badger

5:06

As die buurman met 'n Badger plant en by jou kom draai, hoe maak jy?
Badger

12:38

Eco-Till vs Konvensionele Badger. Japie het nou met altwee geplant.
Badger

12:56

'n Lift Badger planter met tanks op die trekker.
Badger

10:01

Badger se Eco-Till planter wys dat dit in droë- en nat toestande die "job" kan doen!
Badger

16:47

Hoe lyk 'n Badger met vol "precision planting"? SW wys ons!
Badger

10:48

Kyk hoe werk hierdie Badger Eco-Till planters op die rye deur 'n klein huisie vol sonneblom stokke!
Badger

12:23

Riaan ken ysters. Wat dink hy van die Badger se ontwerp?
Badger

9:36

Hoe lyk 'n Badger wat al 5 000 ha gedoen het en "refurbished" is? Louis vertel meer.
Badger

12:22

5 Jaar met 'n Badger! Ons is in Natal en Rob vertel ons hoekom.
Badger

7:18

Hoe lyk die mielies daar waar 'n Badger geplant het? Cobus van Ladybrand vertel meer.
Badger

6:04

Hoe lyk Gert van Kroonstad se Badger mielies?
Badger

8:54

Is jy moeg vir jou kunsmiswa wat roes? Badger Ag het nou 'n "stainless steel" opsie net vir jou!
Badger

10:27

Wat dink Japie van Badger Agriculture?
Badger

4:48

Konstante 21/ha mielies met 'n Badger planter! Jan verduidelik die basics.
Badger

8:44

Badger planters vat eenvormigheid en egaligheid na 'n volgende vlak. George wys ons sy mielies!
Badger

9:13

Hoe doen die Badger Eco-Till met Jacobsdal se koringkaf? Elve vertel ons.
Badger

6:46

Hoe doen hierdie twee Badger planters op mielies en sojas? Gert vertel meer.
Badger

10:57

Kan 'n Badger planter deur koringkaf op turf plant? CS gee sy ervaring.
Badger

12:23

AJ se Badger planter plant nou nog vinniger en hy het 'n maatjie.
Badger

12:10

Hoe vaar 'n Badger planter aan die hardegat kant van die land? Willem van Ugie vertel ons meer.
Badger
Page 1 of 4Next →