Videos
Tips, tech demos, and farmer stories from across the continent.
Showing:#onspraatboer×

6:11
F
Ons praat met Ben de Wet oor die verskil wat Afrivet se Wirewax in sy skaapkudde gemaak het.
Farmspace

6:28
F
Charl, van Pannar in die Noordwes, gesels oor hulle markleidende wit- en geelmielie kultivars.
Farmspace

9:42
F
Hoe beïnvloed kernkrag jou boerdery se energie toekoms? Francois van Saai vertel meer.
Farmspace

3:07
F
VS Agri Charity Gholfdag 2024 - hoe lyk dit wanneer landbou en gholf bymekaar kom?
Farmspace

0:59
F
Jolopahe Borane | JJP 21 35 | Mambushi and Friends | 6 April 2024
Farmspace

12:13
F
Waar het Agrovision begin asook hulle betrokkenheid met plaasveiligheid?
Farmspace

5:58
F
Nico Barnard van Pannar vertel hoe om 'n sojaboonpakket saam te stel om risiko optimaal te bestuur.
Farmspace

5:31
F
Mornay Verster van Le Roc Droughtmaster teel al vir amper 3 dekades na sekere funksionele bees.
Farmspace

2:16

Horsch Boeredag 2024 - hier werk ons hektare!
Horsch

9:06

Wat het Jones Masjiene vir jou? Willie wys vir ons.
Jones Masjiene

1:44

Haal effektief aartappels uit met Massey Ferguson en Grimme! Die Red Giants gaan jou uitsort.
Massey Ferguson

9:20

Hoe kan Bok.I se inline ripper vir jou waarde toevoeg? Johan van Dyk vertel.
Bok Implemente

6:16
F
Johann Pistorius van On Top Droughtmasters gesels oor die Droughtmaster SA in die kommersiële mark
Farmspace

1:53
F
Kyk hoe word kalk met 'n ripper ingesit!
Farmspace

7:28
F
Wat is die waarde toevoeging wat Sensako vir jou na die mark toe bring? Andries vertel meer.
Farmspace

18:39
.png)
Bull breading met Voermol Feeds SA at the Droughtmaster SA Boeredag 2024.
Voermol

0:57
F
Om in te skryf vir die jaar se Lamb Champs kompetisie gaan na www.lambchamps.co.za.
Farmspace

26:23
F
Marius Barkhuizen bespreek die Droughtmaster beesras by die Droughtmaster SA Boeredag 2024.
Farmspace

42:42
F
Loos van Reenen by die Droughtmaster SA boeredag.
Farmspace

5:38
F
Pannar se witmieliebastersplantpopulasie en produkplasing proewe het die tonge laat waai.
Farmspace

0:14
F
CTI Boeredag 2024 saam met Cerealis en Dricus du Plessis gaan awesome wees!
Farmspace

4:33

Wat is Carel du Preez se ervaring met Pro Gas? Hoe doen hulle dit en is dit moeite?
Bok Implemente

8:38

Hoekom het Wimpie Cronje op Bok.I se inline ripper besluit?
Bok Implemente

1:36
F
Fonteine Borans bied met trots aan Lot 9 | FN 21 201 en Lot 27 | FN 21 188 by due Sale of the Bonts
Farmspace