Loading results…
Loading results…
Tagged #agco
200 results
Massey Ferguson Global op NAMPO 2023. 0% Rente T&C Apply www.nampoapp.co.za #Nampo2023 #AGCO #MasseyFerguson #Farmspace #OnsPraatBoer
17 May 2023
Wat maak die Fendt IDEAL 7T so 'ideal'? Frans vertel ons meer hier by Nampo Oesdag 2023. www.nampoapp.co.za admin@brettco.co.za (Stroper Resies navrae) #Nampo2023 #AGCO #Fendt #Farmspace #OnsPraatBoer
16 May 2023
Nuwe Massey Ferguson Stroper op NAMPO 2023. Hy is ook op die Stroper Resies 2023. www.nampoapp.co.za admin@brettco.co.za (Stroper Resies navrae) #Nampo2023 #MasseyFerguson #AGCO #StroperResies2023 #Farmspace #OnsPraatBoer
16 May 2023
Ons is in Lydenburg by Lybasol en gesels met Theo. Hy vertel ons oor hoe hy die Massey Ferguson Global Series ervaar, waar dit in jou boerdery inpas en wat die handelaars te sê het. #MasseyFerguson #globalseries #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Apr 2023
We are at FMS in Pietermaritzburg. Andrew tells us more about the total cost of ownership for Massey Ferguson Global Series. #MasseyFerguson #GlobalSeries #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Apr 2023
Vandag is Massey Vrydag. Lybasol is die Massey Ferguson agentskap op Lydenburg. Ons gesels met Francois Potgieter en sy seun, Theo, oor die naam, tak en wat hulle alles bied. Hier is 'n paar videos wat nog kom, so hou aan kyk! www.lybasol.co.za #AGCO #MasseyFerguson #Lybasol #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Mar 2023
Ons is live by Trophy Tractors & Implements, die Massey Ferguson agentskap, op Letsitele. Vandag is Massey Vrydag. Kom maak 'n draai by hulle! www.trophytractors.co.za #AGCO #MasseyFerguson #TrophyTractors #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Mar 2023
King Price Baler Challenge 2023 - Massey Ferguson het nog 'n yster ingeskryf vir die Baler Challenge. Die RB 4160V - Nardo van Massey Ferguson gee ons 'n oorsig van die baler. www.balerchallenge.co.za #KingPriceInsurance #masseyferguson #agco #balerchallenge #valtracsouthafrica #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Jan 2023
Die Massey Ferguson RB 3130F neem môre deel in die King Price Baler Challenge. Nardo van Massey Ferguson vertel ons meer oor hierdie baler. www.balerchallenge.co.za #KingPriceInsurance #masseyferguson #agco #balerchallenge #valtracsouthafrica #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Jan 2023
Ons is agter die skerms by Massey Ferguson Master Mechanic | Seisoen 2 Ons vind 'n bietjie by Lood Wiid (van die grys span) uit waar hy vandaan kom, hoe die dinge aan sy kant lyk en wat sy ervaring van MF Master Mechanic is. Besoek https://mfmechanic.co.za/ vir meer inligting... #MasterMechanic #MasseyFerguson #Trekkers #TractorVideos #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Dec 2022
Ons is agter die skerms by Massey Ferguson Master Mechanic | Seisoen 2 Ons hoor 'n bietjie by Jacques Duvenhage (van die swart span) waar hy vandaan kom, hoe die dinge lyk en hoe hulle sover MF Master Mechanic ervaar. Besoek https://mfmechanic.co.za/ vir meer inligting... #MasterMechanic #MasseyFerguson #Trekkers #TractorVideos #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Dec 2022
Ons is agter die skerms by Massey Ferguson Master Mechanic | Seisoen 2 Ons hoor 'n bietjie by Caleb Webster van die rooi span hoe die dinge loop en wat hy tot dusver van MF Master Mechanic dink. Besoek https://mfmechanic.co.za/ vir meer inligting... #MasterMechanic #MasseyFerguson #Trekkers #TractorVideos #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Dec 2022
Ons is agter die skerms by Massey Ferguson Master Mechanic | Seisoen 2 Ons hoor 'n bietjie by Nico-Ann Jansen van die swart span hoe die dinge loop en wat sy tot dusver van MF Master Mechanic dink. Besoek https://mfmechanic.co.za/ vir meer inligting... #MasterMechanic #MasseyFerguson #Trekkers #TractorVideos #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Dec 2022
Ons is agter die skerms by Massey Ferguson Master Mechanic | Seisoen 2 Stiaan Redelinghuys is al die pad van die Kaap af. Ons hoor 'n bietjie hoe die dinge loop en wat hy tot dusver van MF Master Mechanic dink. Besoek https://mfmechanic.co.za/ vir meer inligting... #MasterMechanic #MasseyFerguson #Tractors #TractorVideos #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Nov 2022
Ons is agter die skerms by Massey Ferguson Master Mechanic | Seisoen 2 Ons hoor 'n bietjie by Francois Beer waar hy vandaan kom, hoe die dinge hierdie jaar loop en hoe MF Master Mechanic tot dusver is. Besoek https://mfmechanic.co.za/ vir meer inligting... #MasterMechanic #MasseyFerguson #Tractors #TractorVideos #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Nov 2022
Luister na Oscar Wichman van Farmtrac Dundee en vind uit hoekom hulle al meer as 40 jaar 'n trotse Massey Ferguson SA-handelaar is. Kontak hulle vandag nog by (034) 212 4045 vir al jou Massey Ferguson navrae. Stuur 'n e-pos na dundee@farmtrac.co.za of besoek hul webwerf by https://dundeefarmtrac.co.za om meer uit te vind. #MasseyFergusonSA #MasseyFerguson #Tractors #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Sept 2022
Hoe lyk Massey Ferguson se hooitoerusting op NAMPO KAAP / CAPE 2022. https://www.masseyferguson.com/en_za #MasseyFerguson #AGCO #NampoKaap2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Sept 2022
Alles begin mos iewers? Ons is vandag hier by tannie Tharina Terblanche van Tharina Boerdery en vind 'n bietjie uit wat haar "journey" alles behels het en hoe dinge geloop het tot waar dit nou is. #AGCO #TharinaBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Sept 2022
Nick Stubbs, a diary farmer from KZN, chats to us about some of the challenges they face, their day-to-day operations and how a relationship with his local dealership, FMS Pietermaritzburg, helps him along the way. #DairyFarming #MasseyFerguson #AGCO #FarmSpace #VoiceOfTheFarmer
10 Aug 2022
Fendt 1050 en 828 Vario by Arlington Boeredag 2022. So moet jy jou krag neersit! https://www.fendt.com/za/tractors #Agco #Fendt #ArlintongBoeredag #FarmSpace #onspraatboer
24 Jul 2022