Loading results…
Loading results…
Tagged #boeredag
37 results
Is jy reg om een van die eerste Pro Tour demo dae by te woon? Moet nie uitmis nie. www.fsprotour.co.za | angeliqa@farmspace.co.za | 078 381 5298 #FarmSpaceProTour2024 #Boeredag #Demodag #OnsPraatBoer
20 Jan 2025
Moeg dat die son jou brand op demodae? Moenie die Farmspace ProTour mis nie! 1ste een Bethal 5 Maart 2025. Kontak vir Angeliqa 0783815298 www.fsprotour.co.za #Farmspace #FSProTour #Boeredag #Bethal #OnsPraatBoer
18 Jan 2025
Moeg vir dieselfde ou demodae? FarmSpace Pro Tour bederf jou hierdie jaar, moet dit nie mis nie! www.fsprotour.co.za | angeliqa@farmspace.co.za | 078 381 5298 #FarmSpaceProTour #Boeredag #Demodag #OnsPraatBoer
13 Jan 2025
Is jy opsoek na 'n bekostigbare laaigraaf? Ons praat met Dries Maritz by Boere Agri se Boerdag in Christiana waar hy ons meer vertel oor hoe Feeler Africa se masjien vir jou waarde kan toevoeg. https://www.feelerafrica.co.za/ #Feeler #VX916 #BoereAgri #Boeredag #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Oct 2024
Die manne gooi mielies hier by Boere Agri se Boeredag! Chris Mouton vertel ons meer oor hulle en hoekom hierdie jou nuwe ""one-stop shop"" in Christiana sal wees. www.boereagri.co.za #BoereAgri #Boeredag #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Oct 2024
Boere Agri in Christiana het die 8ste Oktober 2024, om 10:00, hulle offisiële opening. 'n Lekker Boeredag wat jou one-stop-shop is, so maak seker jy kom hier uit! www.boereagri.co.za https://maps.app.goo.gl/TQp7USTcbEyACvMs9 #BoereAgri #Boeredag #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Oct 2024
Bernard van Agrofors vat ons deur hulle Astoncrusader en Green Dragon kultivars by hulle boeredag in Herholdsbaai. 044 203 5295 | epos: agrofors@kleinkaroo.com | www.agrofors.co.za #Agrofors #Boeredag #Kultivars #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Sept 2024
Hoe het Agrofors ontstaan en wat is die doel met hulle boeredag? Ons praat met David Malan, CEO van Agrofors, oor hulle boeredag wat net buite Heroldsbaai plaasvind. www.agrofors.co.za #Agrofors #Boeredag #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Sept 2024
Gottenburg Beesdag saam met Gerrit van Zyl, Norman Rothma en Tinus Havinga. #GottenburgBeesdag #Boeredag #Farmspace #OnsPraatBoer
31 May 2024
Is jy 'n skaap boer in die Noord-Kaap? Sien jou in Prieska - 2 Mei 2024 Moenie vanjaar die ORV Skaap Boeredag in Prieska misloop nie. Sprekers sluit in: Bakkies Botha, Pieter Möller, Henning Gericke en vele meer. RSVP voor 25 April om jou plek te verseker! #Oranjeriviervoere #Boeredag #Farmspace #OnsPraatBoer
15 Apr 2024
Ons praat met Marius Barkhuizen by die Pinzgauer PinZ²yl Cattle Breeders Society of SA se boeredag oor hoe 'n funksionele koei moet lyk en waar die ras in Suid Afrika sal inpas. #Pinzgauer #Boeredag #farmspace #OnsPraatBoer
01 Mar 2024
Ons praat met Nobbie Marais en Schalk Greyling by die Pinzgauer PinZ²yl Cattle Breeders Society of SA se boeredag oor die noodsaaklikheid van die dag en die sterkpunte van die ras. #Pingauer #Boeredag #Farmspace #OnsPraatBoer
01 Mar 2024
Opsoek na 'n ILGI Aragon? Kevin van ILGI Africa vertel ons meer by Delareyville se boeredag oor die ILGI Aragon wat op 'n spesiale aanbod is. Kontak Kevin op: +27 64 914 5641 | www.ilgiafrica.co.za Moet nie hierdie geleentheid laat verby glip nie. #IlgiAfrica #aragon #boeredag #farmspace #OnsPraatBoer
07 Feb 2024
Baie geluk aan Ottosdal Landini wat n aksie gevulde, suksesvolle boeredag aangebied het. Ons maak volgende jaar weer so! #OttosdalLandini #Boeredag #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Oct 2023
Maak seker jy mis nie die boeredag van die jaar by Landini Ottosdal nie! N dag vol vermaak, trekkers en n spitbraai. #LandiniOttosdal #Boeredag #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Sept 2023
Is jy reg vir die boeredag van die jaar op die 7de Oktober? Perde, bier, trekkers en Jan Jan wat kom sing, ons gesels met Elouise van EV Equestrians oor die boeredag vol aksie wat hulle aanbied, kom geniet perde en trekker demonstrasies, 'n pretloop die oggend en vele meer. #EVEquestrian #Boeredag #Demonstrasies #Gesinsdag #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Sept 2023
Vuil enjin en onderstel? FlowCentric Mining Technology saam met NW TrekkerOnderdele Delareyville sal jou kan uitsort. www.flowcentric-mining.com #FlowCentric #FlowChem #NWTrekkerOnderdele #Boeredag #DeLaReyVille #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Feb 2023