Loading results…
Loading results…
Tagged #boeredag
37 results
Dis amper tyd vir Van Stadensrus Boeredag 2026! Merk 13 Augustus 2026 in jou dagboek en kom geniet 'n dag propvol plaaslewe, lekker kos, musiek en gesellige kuier! Musiek | Landbou-uitstallers | Bos-kontantkroeg | Demonstrasies 📍 13 Augustus 2026 🕚 Vanaf 11:00 tot laat 🎟️ R100 per persoon | Kinders onder 10 gratis 🔥 Spit en broodjie ingesluit by jou kaartjie Moenie hierdie dag misloop nie – bring die hele familie en kom beleef die hart van die platteland! #VanStadensrus #Boeredag #Vrystaat #Landbou #FamilieDag #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Jun 2026
Merk 13 Augustus 2026 in jou dagboek en kom geniet 'n dag propvol plaaslewe, lekker kos, musiek en gesellige kuier! Musiek | Landbou-uitstallers | Bos-kontantkroeg | Demonstrasies 📍 13 Augustus 2026 🕚 Vanaf 11:00 tot laat 🎟️ R100 per persoon | Kinders onder 10 gratis 🔥 Spit en broodjie ingesluit by jou kaartjie Moenie hierdie dag misloop nie – bring die hele familie en kom beleef die hart van die platteland! #VanStadensrus #Boeredag #Vrystaat #Landbou #FamilieDag #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jun 2026
Wat kan boere en besoekers by vanjaar se Agri Arlington Vee Inligtingsdag verwag? Johnny Roodt vertel ons meer oor wat die dag alles inhou en waarna jy kan uitsien. www.arlingtonboeredag.co.za #AgriArlington #Boeredag #VeeInligtingsDag #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Apr 2026
FarmSpace ProTour kom Kroonstad toe! Sluit by ons aan vir ’n insiggewende Boeredag waar vertikale integrasie, graanhantering en praktiese oplossings vir moderne boerdery sentraal staan. Ontmoet kundiges, sien tegnologie in aksie en bou waardevolle netwerke in die hart van die Vrystaat. 📍 Trio Hoërskool, Kroonstad 📅 15 Julie 2026 🎟️ Kaartjies te koop aanlyn: https://farmspace-ticket.co.za/ #FarmSpaceProTour2026 #Kroonstad #Boeredag #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Apr 2026
Is jy opsoek na informasie oor proewe? Johan van Hoogte Boervereniging vertel ons meer oor hoekom hulle die dag hou. #HoogteBoerevereniging #Boeredag #Proewe #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Apr 2026
Baie dankie aan elke borg en besoeker wat vanjaar se Excelsior Boeredag so spesiaal gemaak het! Julle ondersteuning beteken ongelooflik baie. #ExcelsiorSomergraanStudiegroep #Boeredag #Dankie #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Apr 2026
Excelsior Boeredag is ’n geleentheid om te leer, te kyk, te vra en lekker saam te kuier. Verwag praktiese demonstrasies, interessante proewe en goeie geselskap – én daar is ook iets spesiaals vir die dames! 🌸 Sluit aan by ’n inspirerende praatjie deur Jeanine Theron. 📅 15 April 2026 ⏰ 9:30 vir 10:00 📍 Excelsior Somergraan Studiegroep se Perseël 🎟️ Kaartjies te koop by die hek - R 50 per persoon Moenie uitmis nie – bring die hele familie saam! #ExcelsiorSomergraanStudiegroep #Boeredag #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Apr 2026
Dis weer tyd vir Excelsior Boeredag, 15 April 2026. Hierdie is die enigste plek in die area wat jy ‘n klein huisie vol proewe kan sien, mielies, sojabone… die hele lot. Maak seker jy is daar! 📅 15 April 2026 ⏰ 9:30 vir 10:00 📍 Excelsior Somergraan Studiegroep se Perseël 🎟️ Kaartjies te koop by die hek - R 50 per persoon #ExcelsiorSomergraanStudiegroep #Boeredag #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Apr 2026
Kom ervaar die toekoms van somergraan saam met ons! 🌽🌻 Sluit aan vir insiggewende demonstrasies, besigtiging van proewe en goeie geselskap – moenie dit misloop nie! 📅 15 April 2026 ⏰ 9:30 vir 10:00 📍 Excelsior Somergraan Studiegroep se Perseel 🎟️ Kaartjies te koop by die hek - R 50 per persoon #ExcelsiorSomergraanStudiegroep #Boeredag #Landbou #Pannar #OutdoorPowerBloemfontein #VrystaatBoere #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Apr 2026
Hoekom Chrissiesmeer Studiegroep Boeredag? Kom kyk die 4de Maart en luister gerus na die hooggekendes wat vir jou bietjie meer kan vertel oor boerdery. 📞 Navrae: Gerrie Schoeman – 084 600 0695 Moenie dit misloop nie – sien jou daar! #ChrissiesmeerStudiegroep #Boeredag #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Feb 2026
Wat is die doel van Amersfoort Demodag? Ons hoor hoekom hierdie boeredag ontstaan het en watter waarde dit toevoeg tot die boere in die area. https://amersfoortboeredag.co.za/ #AmersfoortDemodag2025 #Boeredag #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Aug 2025
Spyt kom altyd te laat! Kom geniet alles wat by die Amersfoort Demodag op 13 Augustus 2025 aangebied word. Sien julle daar!! Kontak gerus vir Corne - 083 357 2455 of Marnus - 082 922 0387 vir meer inligting. https://www.facebook.com/profile.php?id=61555695548266 #AmersfoortDemodag2025 #Boeredag #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Jul 2025
Die wêreld is op n skanierpunt, ons praat toekoms saam met Dr Theo de Jager by Pro Tour Bethal die 11de Maart 2025. Bespreek jou kaartjies vroegtydig! Tickets at https://farmspace-ticket.co.za Email or contact: angeliqa@farmspace.co.za | 078 381 5298 #FSProTour #Saai #Boeredag #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Feb 2025
Wens jy, jy kan jou oupa of pa bel vir raad? Dra jou brein oor na die volgende generasie met AI. * Tickets at https://farmspace-ticket.co.za - angeliqa@farmspace.co.za | 078 381 5298 #FSProTour2024 #Saai #Boeredag #Demodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Feb 2025
Raak jou dam se water net weg? Damit kan daarmee help. Kom vind meer uit by FS Pro Tour 11 Maart 2025. Lekker demos en Theo de Jager gaan ons inlig oor grondonteïening en ons gesels meer oor hoe AI in jou boerdery inpas. Bespreek jou kaartjies vroegtydig: www.fsprotour.co.za | angeliqa@farmspace.co.za | 078 381 5298 #FSProTour #Damit #Boeredag #Demodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Feb 2025
Kom kry jou polyhamer by die FarmSpace Pro Tour in Bethal: 11 Maart 2025. Tyd raak min so bespreek jou kaartjies vroegtydig: www.fsprotour.co.za | angeliqa@farmspace.co.za | 078 381 5298 #FSProTour #Boeredag #Demodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Feb 2025
Die tef gras is reg! Farmspace is reg om vir jou die demodag van die jaar aan te bied. Bespreek jou kaartjies vroegtydig vir die FarmSpace Pro Tour in Bethal - 11 Maart 2025 www.farmspace-ticket.co.za | www.fsprotour.co.za #fsprotour #Demodag #Boeredag #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Feb 2025
Reën of sonskyn. Die FarmSpace Pro Tour 2025 gaan beslis gebeur! Dit vind nou die 11de Maart plaas in Bethal. Ons sien jou daar!! Bespreek jou kaartjies vroegtydig: www.farmspace-ticket.co.za | www.fsprotour.co.za #FSProTour #Boeredag #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Feb 2025
Is jou dagboek leeg op die 5de Maart 2025? Maak nou jou dag vol en woon die FS Pro Tour by. Kaartjies is net aanlyn beskikbaar op http://farmspace-tickets.co.za/ | www.fsprotour.co.za angeliqa@farmspace.co.za | 078 381 5298 #FSProTour2024 #Boeredag #Demodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Feb 2025
Case IH gaan alles uithaal en wys by die FarmSpace Pro Tour in Bethal. Bespreek jou kaartjie vroegtydig om seker te maak jy mis nie uit op hierdie boeredag nie! www.fsprotour.co.za / https://farmspace-ticket.co.za/ #fsprotour #CaseIH #Boeredag #Demodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Jan 2025