Loading results…
Loading results…
Tagged #caseih
148 results
Wat is Andrew Jordaan se benadering met sy skaap boerdery? Andrew Jordaan & Seuns bestaan al vir 100 jaar en hulle boer semi-intensief met Merino skaap. Hoe lyk die skaap op die spit by Lamb Champs? https://lambchamps.co.za/ Baie dankie aan ons borge: Pick n Pay, Zoetis, CASE IH, Toyota SA en Saai. #LambChamps2025 #MerinoSA #Spitbraai #Zoetis #CaseIH #PicknPay #ToyotaSA #saai #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2025
Watter waarde het Lamb Champs toegevoeg tot Anton Nel se boerdery? Anton is al van die begin af deel van Lamb Champs, hy was op die kykNet tv program. Hy is wie hy is en hy glo in sy Merino op die spit. https://lambchamps.co.za/ Baie dankie aan ons borge: Pick n Pay, Zoetis, CASE IH, Toyota SA en Saai. #LambChamps2025 #MerinoSA #Spitbraai #Zoetis #CaseIH #PicknPay #ToyotaSA #saai #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2025
Amper 50 jaar van Axial-Flow. Die Case IH 8260! Nou net nog beter! https://www.caseih.com/en-za/southafrica #CaseIH #AxialFlow #CaseIH8260 #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2025
Frank Penn skryf die jaar 'n Ile De France in vir Lamb Champs 2025. Hy vertel ons meer oor hoekom Lamb Champs die moeite werd is vir hom. Dankie aan ons borge Zoetis en CaseIH. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2025 #IleDeFrance #CaseIH #Zoetis #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Jul 2025
Niekie Grobler skryf die jaar 'n Suffolk in vir Lamb Champs 2025. Hy vertel ons meer oor wat als aangaan in sy boerdery en hoekom hy dink hy 'n kans staan om te wen. Dankie aan ons borge Zoetis en CaseIH. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2025 #CaseIH #Zoetis #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jul 2025
Hoekom is daar 'n Lamb Champs? Ine Bester vertel ons meer oor hoe Lamb Champs waarde toevoeg aan die skaap boerderye. Dankie aan ons borge Zoetis en CaseIH. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2025 #CaseIH #Zoetis #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jul 2025
Yolindie Venter skryf die jaar 'n Merino in vir Lamb Champs 2025. Sy vertel ons meer oor haar liefde vir skape en boerdery. Dankie aan ons borge Zoetis en CaseIH. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2025 #Merino #CaseIH #Zoetis #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jul 2025
Heinrich Makkink van 3M Meat Masters vertel ons meer oor waar hulle passie vir boer begin het en hoekom hy dink hulle Meat Master n kans staan om te wen by Lamb Champs 2025. Dankie aan ons borge Zoetis en CaseIH. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2025 #Meatmaster #CaseIH #Zoetis #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jul 2025
Wat is nuut op die Case IH 8260 stroper? Skolla vertel ons meer oor die details wat hulle ingebring het met die stroper en wat dit spesiaal maak. https://www.caseih.com/en-za #CaseIH #8260Stroper #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jul 2025
Alwyn Kleinhans skryf die jaar 'n Dormer in vir Lamb Champs 2025. Hy vertel ons meer oor sy agtergrond, die opstel van sy boerdery en hoekom hy dink hy 'n kans staan om te wen. Dankie aan ons borge Zoetis en CaseIH. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2025 #Dormer #CaseIH #Zoetis #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Jul 2025
Ian Vermeulen het onlangs met skape begin boer. Hy vertel ons oor hoekom hy in die bedryf gegaan het en hoekom hy vir Lamb Champs 2025 ingeskryf het. Dankie aan ons borge Zoetis en CaseIH. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2025 #CaseIH #Zoetis #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Jul 2025
Ernest Woest gaan Lamb Champs 2025 toe met 'n Ile de France. Hy vertel ons meer oor sy boerdery opstel en hoekom hy voel hy 'n kans staan om te wen. Dankie aan ons borge Zoetis en CaseIH. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2025 #IleDeFrance #CaseIH #Zoetis #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Jul 2025
Hennie Jonker skryf die jaar 'n Hampshire Down in vir Lamb Champs 2025. Hy vertel ons meer oor hoekom hy dink hy n kans staan om te wen. Dankie aan ons borge Zoetis en CaseIH. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2025 #HampshireDown #CaseIH #Zoetis #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Jul 2025
Het jy al gehoor van 'n stroper wat al vir meer as 25 jaar nog stroop? Johan Otto vertel ons meer van hulle Case IH stroper van 1998 wat nog elke seisoen loop soos ’n droom en die waarde wat dit vir sy boerdery ingebring het die afgelope dekades! www.caseih.com #CaseIH #StroperSedert1998 #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Jul 2025
Melissa Otto skyf die jaar 'n Merino skaap in vir Lamb Champs 2025. Sy vertel dat dit nie net 'n kompetisie is nie, maar ook 'n leer skool. Dankie aan ons borge Zoetis en CaseIH. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2025 #Merino #CaseIH #Zoetis #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Jul 2025
Johan Otto skryf die jaar n Merino x Ile De France lamb in vir Lamb Champs 2025 en vertel ons hoekom hy dink sy karkas die jaar n kans staan om te wen. Dankie aan ons borge Zoetis en CaseIH. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2025 #Merino #IleDeFrance #CaseIH #Zoetis #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Jun 2025
Liza-Mari Jonker skryf hierdie jaar n Hampshire Down in vir Lamb Champs 2025. Sy vertel ons meer oor hoekom sy dink hulle gaan wen en nooi almal om die vleis te kom ervaar. Dankie aan ons borge Zoetis en CaseIH. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2025 #HampshireDown #Zoetis #CaseIH #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jun 2025
Case IH se DIK Steiger 715 pronk soos 'n pou op Nampo 2025. Bertus vertel ons meer oor hierdie groot mooi rooi trekker. https://www.caseih.com/en-za/southafrica #CaseIH #Steiger715 #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2025
Wil jy weet hoe om jou boerdery se data direk te moniteer van jou foon af? Schalk Oosthuizen van Case IH vertel ons meer oor hulle nuwe tegnologie, die AFS Connect, by die FarmSpace Pro-Tour in Bethal! https://www.caseih.com/en-za/southafrica #CaseIH #AFSConnect #FarmSpaceProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Apr 2025
Kyk hoe die Case IH Steiger en Tigermate kragtig saam gewerk het tydens die FarmSpace Pro-Tour in Bethal, ’n wenkombinasie vir vinnige en doeltreffende grondbewerking! https://www.caseih.com/en-za/southafrica #CaseIH #Steiger #Tigermate #ProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Apr 2025