Loading results…
Loading results…
Tagged #kragdag2023
35 results
Driaan van Nooitgedachters vat ons deur hoe om 'n perd se vertroue te wen by KragDag 2023. Laai die Kragdag toep nou af en navigeer jou dag met plesier. www.kragdag.co.za #KragDag2023 #Nooitgedachters #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Aug 2023
Sietse Smith van die Brahman SA genootskap neem ons deur 'n bul en koei by KragDag 2023. Ons leer ook wat die ras van sy jongelers verwag. www.kragdag.co.za #KragDag2023 #BrahmanSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Aug 2023
Marius Barkhuizen gesels oor die Droughtmaster ras in Suid Afrika by KragDag 2023. www.kragdag.co.za #KragDag2023 #DroughtmasterSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Aug 2023
Nukor Sawmilling tree nou sterk die landbou bedryf in. Wesley vertel ons meer oor hulle produkte by KragDag 2023. www.nukor.co.za #KragDag2023 #NukorSawmilling #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Aug 2023
Simmentaler bespreking met Christopher Havenga by KragDag 2023. www.kragdag.co.za #KragDag2023 #Simmentalers #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Aug 2023
We are talking to Chantelle about Kotonki's 4x4 all terrain utility vehicle at KragDag 2023. www.kotonki.co.za #KragDag2023 #Kotonki #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Aug 2023
KragDag 2023!! Dit is Agri Shalom se eerste jaar hier! John wys vir ons 'n bietjie yster. www.agrishalom.co.za #KragDag2023 #AgriShalom #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Aug 2023
Ons praat met Dhone Merino tydens KragDag 2023. Onthou om die KragDag app af te laai. www.kragdag.co.za #KragDag2023 #App #DhoneMerino #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Aug 2023
Christopher Havenga en Marius Barkhuizen doen die Interras bespreking oor die verskillende bees rasse hier by KragDag 2023. www.kragdag.co.za #KragDag2023 #Interras #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Aug 2023
Onthou om die KragDag 2023 toep af te laai. Suné vertel ons meer van 'n propvol skou program. www.kragdag.co.za #KragDag2023 #Skou #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Aug 2023
Ons praat met Fritz van die Transveld Meatmaster Klub by KragDag 2023 oor wat hulle in die ras soek en waar die Meatmaster in die waardeketting lê. www.kragdag.co.za #KragDag2023 #TransveldMeatmasterClub #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Aug 2023
Ons is lekker in gesprek met Chereen en Thys hier by KragDag 2023 oor die boerboel ras. www.kragdag.co.za #KragDag2023 #Boerboel #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Aug 2023
Ons is by KragDag 2023 en gesels met die Limousin Cattle Breeders Southern Africa oor die ras, wat hulle wil sien en waarheen hulle oppad is. www.kragdag.co.za #KragDag2023 #LimousinSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Aug 2023
Bou 'n kragstasie! Ons gesels met Soné oor die gedagte agter vanjaar se Kragdag 2023 tema. Bring die hele gesin en kom geniet die 4 dae saam met ons. #Kragdag2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Jul 2023
Soné vra vir Tinus uit oor die Kragdag 2023 landbou afdeling. Hierdie jaar gaan groter en beter wees as ooit! #KragDag2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Jul 2023