Loading results…
Loading results…
Tagged #nampo2022
171 results
Wat het jy alles nodig binne 'n greenhouse? Deon van Greenhouse Technologies is ook op Nampo Oesdag - Harvest Day 2022 en vertel hoe hulle waarde tot jou boerdery kan byvoeg. https://bit.ly/3lr1nb0 #Greenhouse #NAMPO2022 #FarmSpace
20 May 2022
Jano gaan kuier by Jupidex en gesels met Davel oor die McHale balers by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/38vCkRq #McHale #Jupidex #NAMPO2022 #FarmSpace
20 May 2022
Grant from OneFarm Share in partnership with Hello Choice & Standard Bank explains to us what the purpose of OneFarm Share is and how it works. https://bit.ly/3lthoxu #FarmSpace #Nampo2022 #StandardBank #OneFarmShare #hellochoice
20 May 2022
Manipuleer die water op jou plaas. Agri Drainage Group verduidelik hoe hulle jou plaas meer winsgewend kan maak by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/3PAiC7C #AgriDrainageGroup #NAMPO2022 #FarmSpace
20 May 2022
Jano start 'n paar ou enjins saam met Savtec hier by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://www.savtec.co.za/ #Savtec #NAMPO2022 #FarmSpace
20 May 2022
Ons demo 'n battery kettingsaag by Husqvarna. Kom check hoe sny die ding op Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/38tprax #Husqvarna #ChainSaw #NAMPO2022 #Farmspace
20 May 2022
Wat moet ek in ag neem met my meganisasie beplanning? In hierdie episode gesels ek met Dominique van AGCO oor die yster bedryf. Met trots geborg deur AGCO. https://bit.ly/3LmE1hB #AGCO #OmmieVuur #NAMPO2022 #FarmSpace
20 May 2022
Wandile Sihlobo van AgBiz praat by Case IH Southern Africa se Mark Inligtingsessie op Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. #CaseIH #NAMPO2022 #FarmSpace
19 May 2022
VKB Landbou by Case IH Southern Africa se inligtingsessie op NAMPO Oesdag - Harvest Day 2022. #FarmSpace #Nampo2022 #caseih
19 May 2022
Case IH Southern Africa se Mark Inligting Sessie op Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. #CaseIH #FarmSpace #Nampo2022
19 May 2022
Upat SA (Pty) Ltd se Werner Koch gesels oor Milwaukee Tool en van hulle ander handelsmerke. Hier is 'n paar groot winskopies, so luister gerus en kom vind hulle by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/3MyjU15 #Upat #NAMPO2022 #FarmSpace
19 May 2022
Kom kyk na hierdie presisie boerdery saam met Cerealis by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/3Mxiu7a #Cerealis #NAMPO2022 #FarmSpace
19 May 2022
FJDynamics Global is jou bekostigbare auto steer sisteem. Francois van Joined Specialised Farming vertel ons hoe dit werk by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/3wt63Cw #FJDynamics #JSF #NAMPO2022 #FarmSpace
19 May 2022
Willie Jones van Jones Masjiene neem ons deur hulle pil masjien. Wat beteken dit vir die skaapboer. https://bit.ly/39YFkGd #FarmSpace #jonesmasjiene #Nampo2022
19 May 2022
Lourens verduidelik waar Zimmatic by Lindsay waarde toevoeg, kom maak 'n draai by hulle by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/3FNwhnm #Zimmatic #Lindsay #NAMPO2022 #FarmSpace
19 May 2022
Waar pas gematigde grasse in? Herman van Agricol verduidelik ons meer by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/3FMIMzA #Agricol #NAMPO2022 #Farmspace
19 May 2022
LEMKEN wys vir ons hul produk reeks en ons staan 'n bietjie stil by die Rubin 12/950 KUA op Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/3sKL90E #LemkenSA #Rubin12 #NAMPO2022 #FarmSpace
19 May 2022
Die grootste stroper op Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. So lyk 'n Fendt 10T. https://bit.ly/38r6gOJ #Fendt #NAMPO2022 #Farmspace
19 May 2022
Hoekom moet jy sojasaad dip? Kom vind uit by Syngenta Seedcare by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/3Lc6s1D #Syngenta #NAMPO2022 #FarmSpace
19 May 2022
Wayne Carter van Dosing System Applications gesels by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022 oor hulle sisteme, nie-elektriese pompe en die elektriese opsies. Hierdie "dyi" stelsel is dalk net wat jy nodig het. https://bit.ly/3wuqgc8 #DosingSystemApplications #NAMPO2022 #FarmSpace
19 May 2022