Loading results…
Loading results…
Tagged #rovic
39 results
Opsoek na 'n inline ripper wat die grond ordentlik breek? Mike Lombaard van Rovic vertel ons meer wat hierdie implement vir jou kan bied by die Danie Bester Sojadag 2025. www.rovic.com #Rovic #InlineRipper #DanieBesterSojadag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Apr 2025
"Hoe moet jy ‘n Rovic Planter spec om die beste ROI te kry? Andries Botha van Cerealis vertel ons meer oor die Rovic Planter en hoe jy hom kan spec om beste waarde vir geld te kry! https://www.rovic.com #Rovic #Cerealis #RovicBoeredag #RovicPlanter #FarmSpace #OnsPraatBoer"
19 Apr 2025
Is jy 'n boer wat sukkel om die regte parte op die regte tyd in die hande te kry? Willie Human van Rovic vertel ons meer oor hulle nuwe gebruikersvriendelike onderdele webblad. Bestel die regte parte vir jou masjinerie sonder om jou plaas te verlaat! Vir meer inligting, besoek hulle webblad op: https://www.rovic.com/ #Rovic #RovicWebblad #RovicParte #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Apr 2025
Virseker vandag nog jou 10% afslag op jou planteronderdele, voor dit te laat is! Willie Human van Rovic vertel ons alles oor hul splinternuwe Syncroplant Pre-Order Special program en hoekom tydige onderhoud op jou planter jou wins kan maak of breek! https://www.rovic.com/ #Rovic #SyncroplantPreOrderSpecial #Planter #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Mar 2025
Die groot 5 balers wys hulle ysters tydens die Cordex Big Pack Demodag! Baie dankie aan almal wat dié dag bygewoon het en dit een groot, suksesvolle dag gemaak het. #CordexAgri #BigPackDemodag2024 #Rovic #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Dec 2024
Hoe het die tegnologie verbeter op die Krone balers oor die jare? Drico Groenewald vertel ons meer oor sy ervaring met Gen 3,4 & 5 Krone balers en watter uitstekende ondersteuning hy ontvang vanaf Rovic. www.rovic.com #Rovic #Krone #Cordex #BigPackDemodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Nov 2024
Hoekom moet jy 'n Krone Big Pack baler koop vir jou boerdery? Willie Human vertel ons meer oor die uitstekende Krone baler en watter waarde dit vir jou boerdery sal toevoeg by die Cordex Big Back Demodag. www.rovic.com #Rovic #Krone #BigPack #Demodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Nov 2024
Hoe pas Rovic se nuwe strooier in die Kaap in? Phillip Oosthuizen vertel ons oor hoekom hulle so baie tyd en "effort" in die nuwe strooier ingesit het. www.rovic.com #Rovic #NampoKaap2024 #Strooier #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Nov 2024
CORDEX Big Pack Demodag 2024, ons is gereed! www.bigpackdemodag.co.za | Carissa - 0747010366 #BigPackDemodag2024 #CordexAgri #MasseyFerguson #AGCO #ValtracSouthAfrica #Kuhn #Krone #Rovic #NewHolland #CaseIH #JCB #Revaro #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Oct 2024
Die Cordex Agri Big Pack Demodag begin Maandag, die 28ste Oktober 2024, om 09:00! www.bigpackdemodag.co.za | Carissa: 074 701 0366 #BigPackDemodag2024 #CordexAgri #MasseyFerguson AGCO #ValtracSA #Kuhn #Krone #Rovic #NewHolland #CaseIH #JCB #Revaro #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Oct 2024
Hoekom gaan die volgende generasie Boortspuite vir jou boerdery waarde toevoeg? Phillip Oosthuizen vertel ons meer. www.rovic.com #Rovic #NampoKaap2024 #Boortspuit #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Oct 2024
Die Cordex Big Pack Demodag 2024 gebeur 28/29 Oktober 2024 op Vaalharts! www.bigpackdemodag.co.za #BigPackDemodag2024 #CordexAgri #MasseyFerguson AGCO #ValtracSA #Kuhn #Krone #Rovic #NewHolland #CaseIH #JCB #Revaro #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Oct 2024
Hoekom is die Cima boord spuite so uniek? John Rich vertel ons meer oor hoe presies die Cima spuit werk. www.rovic.com #Rovic #NampoKaap2024 #CimaSpuit #FarmSpace #OnsPraat boer
05 Oct 2024
Hoekom is Rovic se Fynsaad Planter die regte een vir jou? Phillip Oosthuizen gee ons meer inligting oor die Planter. www.rovic.com Lees die artikel hier: https://farmspace.co.za/articles/revolutionizing-small-grain-planting-with-rovics-latest-seeder-an-in-depth-look/ #Rovic #NampoKaap2024 #FynsaadPlanter #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Oct 2024
Is die Rovic Syncroplant vir jou 'n opsie en wat kan dit vir jou bied? Mike vertel ons meer oor hoe die planter in jou boerdery in pas? www.rovic.com #RovicSyncroplant #Rovic #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Sept 2024
Ons praat baaltou by Rovic hier op Nampo Kaap / Cape 2024. Wat is die beste baaltou om te gebruik op jou baler? Fabian vertel ons. www.rovic.com Laai die Nampo App af: http://Download.nampoapp.co.za #NampoKaap2024 #Rovic #Baaltou #GraanSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Sept 2024
Wat het Rovic alles op NAMPO Kaap / Cape 2024? www.rovic.com Laai die Nampo App af: http://Download.nampoapp.co.za #NAMPOKaap2024 #Rovic #LandbouToerusting #GraanSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2024
Wil jy jou kalk maklik en effektief uitstrooi? Mike vertel ons meer van die Synco Spread Strooier van Rovic by Wonderfontein Boeredag 2024. #SyncoSpreadStrooier #Rovic #WonderfonteinBoeredag #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2024
Is jy opsoek na 'n geen nonsens spuit? Mike vertel ons meer oor die Kuhn Eco Ranger spuit op Klipkraal se boeredag 2024. www.rovic.com #Rovic #Kuhn #KuhnEcoRange #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Aug 2024