Loading results…
Loading results…
Tagged #rovic
39 results
Jan Uys van Weskus Meganisasie, vertel ons oor die Landini Solis 90 Cab, wat hoofsaaklik gebruik word vir jou boorde en wingerde. Dan wil ons weet, is jou spuittoeristing gereed vir ‘n opgradering? Ons gesels met Simon Dicks van Rovic oor die verskeidenheid spuite wat hulle jou kan bied vir die grootte wingerd. Dan gesels Hein Jonas met ons wat sorg dat al die komponente in Rovic bly loop. www.rovic.com #Rovic #Syncrospray #FSProTour2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Mar 2026
Rovic is by FarmSpace Pro Tour in die Paarl, 4 Maart 2026. Superflow Toring is net een van die masjienerie wat uitgestal word. Dit is 'n gepatenteerde spuittoring wat deel is van die Trailed Rovic Syncrospray Mist Blower-reeks. Dit is ontwerp vir die veeleisende behoeftes van boordbespuiting, wat verseker dat chemikalieë doeltreffend deur die blaredak dring. Kom kyk wat Rovic alles nog uitstal. www.farmspace-tickets.co.za #Rovic #Superflow #FSPrTour2026 #Paarl #HoërLandbouskoolBoland #Farmspace #OnsPraatBoer
19 Feb 2026
Baler Challenge 2026, hier is vir julle 'n interessante een, Rovic se Krone Bellima... ons praat met Pieter van Biljon van Rovic om te hoor, hoekom het hulle juis die Baler hierdie jaar ingeskryf? www.rovic.com #FSBalerChallenge2026 #Rovic #KroneBellima #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Jan 2026
"STOP SCROLLING!" Die Baler Challenge is op ‘n ander vlak! Met innovasie, vaardigheid en samewerking op een plek. ‘n Dag gevul met aksie, presisie en uitsonderlike oomblikke. Die Baler Challenge is ‘n "EXPERIENCE" wat jy NIE wil mis NIE! https://balerchallenge.co.za #FSBalerChallenge2026 #ValtracSouthAfrica #CaseSouthAfrica #Rovic #JBH #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jan 2026
Wow! What a view! Sien julle by die FarmSpace Baler Challenge 2026. 28 Januarie by Valtrac, Parys. Balers, uitstallers, lekker musiek en vele meer. www.balerchallenge.co.za #FSBalerChallenge2026 #ValtracSouthAfrica #CaseSouthAfrica #Rovic #JBH #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jan 2026
Wat laat die Krone F130 baler uitstaan? Kom vind meer uit by die Baler Challenge, 28 Januarie 2026, te Parys, Vrystaat! Hierdie baler maak goed gevormde bale van verskeie gewasse en het lae krag- en onderhoudsbehoeftes. www.balerchallenge.co.za #FSBalerChallenge2026 #Rovic #Krone #Bales #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Jan 2026
Hoe werk Rovic Capital? Philip vertel ons op NAMPO Kaap / Cape 2025. As jy nog altyd 'n stukkie toerusting wou hê, maar nog nooit kon bekostig nie is hierdie die antwoord op jou probleem. www.rovic.com #Rovic #RovicCapital #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2025
Vir alles wat tussen in die implemente val, kort jy Rovic. Fabian vertel ons meer oor die "consumables" wat hulle beskikbaar het by Nampo Kaap 2025. https://www.rovic.com/ #Rovic #Consumables #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2025
Wat het Rovic vir jou hierdie jaar op Nampo Kaap 2025? Hulle bederf jou met 'n mini ouditorium vir tegniese gesprekke asook 'n mielie planter en vele meer! https://www.rovic.com/ #Rovic #LandbouToerusting #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2025
Speel jou trekker met jou ripper? Rovic Ruppell 11 Tand Inline Ripper! Nou gaan ons die grond losmaak! www.rovic.com #Rovic #11Tande #InlineRipper #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Aug 2025
Die grootste Ripper op die mark? Die Rovic Super 19 Ripper met 27 tande! www.rovic.com #Rovic #27Tande #InlineRipper #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Aug 2025
Is jy opsoek na die dikste super19 ripper op die mark? Riekert Barnardo van Rovic vertel ons meer van die uitstekende 27 tand ripper, asook al die konfigurasies in die super19's en die waarde wat dit vir jou boerdery kan toevoeg! www.rovic.com #Rovic #Super19Ripper #27Tand #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2025
Die Rovic 9Tand inline Ruppell op VAL boeredag! www.rovic.com #Rovic #9TandInlineRipper #RovicRuppell #VALBoeredag #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Jul 2025
Hoe lyk die Rovic Kuhn sleep spuit reeks en hoe gaan hulle vir jou waarde toevoeg? Philip Oosthuizen vertel ons meer by Nampo Kaap 2024. https://www.rovic.com/ #Rovic #KingSleepSpuitReeks #NampoKaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Jul 2025
Hoe pas ‘n 9/11 tand Rovic In-line Ripper by jou boerdery in? Riekert Barnardo van Rovic vertel ons meer by Val Boeredag 2025. www.rovic.com #Rovic #InlineRipper #Ruppel #ValBoeredag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jul 2025
Is jy opsoek na 'n strooier wat meer doen in minder tyd? Mike Lombaard van Rovic stel die nuwe Rovic Strooier 1622 bekend en verduidelik hoe dié masjien jou boerdery se produktiwiteit kan verhoog! www.rovic.com #Rovic #Strooier1622 #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jun 2025
Hoe, wat en waar gebruik jy Rovic se ripper punte? Riekert Barnadro vertel ons meer by Nampo 2025. https://www.rovic.com/ #Rovic #RipperPunte #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Jun 2025
Rovic kan jou help om vooruit te beplan om toekomstige probleme te voorkom by Nampo 2025. Hein vertel ons meer oor hierdie innoverende inisiatief wat 'n geldjie weer kan terugsit in jou sak. www.rovic.com #Rovic #BeplanVooruit #Parte #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2025
Wat het Rovic alles in hulle 'winkel' op NAMPO 2025? Hier kan jy jouself bederf en vir mamma en boeta ook ietsie huistoe vat. www.rovic.com #Rovic #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2025
Rovic het weer hulle hele vloot van toerusting by Nampo 2025. Hier is 'n klein huisie vol implemente vir elke boer se behoeftes. Kom loer wat hier is. www.rovic.com #Rovic #Nampo2025 #NampoApp #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2025