Loading results…
Loading results…
Tagged #sparex
39 results
Do you want to learn how to service your tractor? In this episode, Jano Taljaard from FarmSpace Garage takes us through 'how to clean your radiator' and 'all the places to check for oil' on a 165 Massey Ferguson tractor. This is the second episode out of a five-part series. https://za.sparex.com/ #Sparex #MasseyFerguson #FarmSpaceGarage
11 Nov 2021
Kyk gerus saam met Jano na n Landini R50 se enjin komponente. Dankie aan Sparex wat die video moontlik gemaak het, vir meer inligting oor die parte wat in die video bespreek is besoek https://za.sparex.com #sparex #farmspacegarage
04 Nov 2021
Do you want to learn how to service your tractor? Jano from FarmSpace Garage takes a look at an old reliable 165 Massey Ferguson and shows us the basics on what to look out for to get more out of your tractor. In this episode we look at the air filters and how to change and clean them. This is the first episode out of a five part series. #FarmSpaceGarage #Sparex #MasseyFerguson
02 Nov 2021
Sparex se ligte word op die proef gestel by n werkswinkel in Citrusdal. Kom ons kyk saam Jano hoe hulle werk. #Sparex #FarmSpace #FarmSpaceGarage
19 Oct 2021
Dit is die tweede deel oor hoe u u trekker self kan diens. Jano jou wys met die hulp van Sparex South Africa se filters. #FarmSpaceGarage #Sparex #FarmSpace
07 Oct 2021
Sparex South Africa by Agriculture.Golf. #Sparex #FarmSpace #Agriculture.Golf #VSlandbou #Opulentia
03 Sept 2021
Sparex het vir Jano verras met toerusting vir sy werkswinkel, kyk gerus om te sien wat Sparex vir jou werkswinkel kan bied. #FarmSpace #Sparex #Werkswinkel #Parte
24 Aug 2021
Sukkel jou trekker om te start? Ultra-Capacitor Jump Starter. Cornel van Sparex verduidelik hoe hierdie klein masjientjie jou lewe sal verander. https://za.sparex.com/ #Sparex #FarmSpace #JumpStart
10 Aug 2021
Jano neem ons deur die proses om seker te maak dat die trekker splinternuut lyk met 'n vars laag verf #FarmSpaceGarage #Sparex
04 Aug 2021
Die Ford kry 'n paar drade en Jano berei hom voor vir verf. #Sparex #FarmSpace #FarmSpaceGarage
22 Jul 2021
Die vooras se buste is uitgesluit, maar ons sorteer hom sommer gou uit! #FarmSpaceGarage #Sparex
03 Jul 2021
Virtueel : https://bit.ly/2QfxeQ1. Linkage en Sluitparte van Sparex South Africa. Deon vertel my meer. #Sparex #FarmSpace #Linkage
23 Jun 2021
EP #6 van die Ford 5000. Wat is 'n tappet en hoe stel jy dit? Jano lig die tappet cover en wys ons. #MinOfMeer #Sparex #FarmSpace
08 Jun 2021
Soek jy trekker parte? Deon Potgieter vertel ons meer oor al Sparex se verskillende produkte. Sparex sal jou laaste stop wees. #Sparex #TractorSpares #FarmSpace
13 May 2021
EP#5 - Jano wys hoe die Ford 5000 se ram silinder nuwe seëls kry. #Sparex #MinOfMeer #FarmSpace
11 May 2021
Virtueel : https://bit.ly/3rTkg7h. Plugs, Lugs en goed om goed mee vas te maak. Sparex South Africa help jou om 'n plan te maak! #Sparex #FarmSpace
05 May 2021
Virtueel : https://bit.ly/2QfxeQ1. Reverse Kamera vir jou trekker. Kyk hierdie oulike goed. Gebruik hom enige plek. #Sparex #FarmSpace
25 Apr 2021
Virtueel : https://bit.ly/3rTkg7h. Sukkel jy met parte vir jou trekker? Sparex kan jou help. Alle fabrikate en alle parte. Deon vertel meer. #Sparex #TractorParts #FarmSpace
07 Apr 2021
Die leier in trekker onderdele. Richard Berner vertel meer oor die waarde wat Sparex tot jou boerdery toevoeg. #Sparex #TractorParts #FarmSpace
26 Mar 2021