9:31
FarmspaceJano het n Landini R50 se enjin oop gemaak om na al die komponente te kyk.
Kyk gerus saam met Jano na n Landini R50 se enjin komponente. Dankie aan Sparex wat die video moontlik gemaak het, vir meer inligting oor die parte wat in die video bespreek is besoek https://za.sparex.com #sparex #farmspacegarage











