11:27
FarmspaceJano wys wat op die uitstalrakke by Sparex is - deel 4.
Wat is op die rakke by Sparex? Jano kuier by Sparex se pakhuis in die Kaap en gaan 'n bietjie meer in diepte oor hulle gereedskap en "spanners". https://za.sparex.com/ #Sparex #Tools #FarmspaceGarage











