16:35
FarmspaceJano wys wat op die uitstalrakke by Sparex is - deel 3.
Wat is op die rakke by Sparex? Jano kuier by Sparex se pakhuis in die Kaap en fokus 'n bietjie meer op hulle vurke. As jy enige iets op die plaas benodig wat jou werkswinkel aanbetref hoef jy net een plek te kontak. https://za.sparex.com/ #Sparex #Forks #FarmspaceGarage











