Loading results…
Loading results…
Tagged #sparex
39 results
Moeg gesukkel met 'n meganiese toplink? Sparex Agri Parts Africa het vir jou die oplossing hier by Bolt & Engineering Distributors Group se Industrial & Technology ekspo. Hierdie outjie gaan jou geduld nie toets nie! www.bolteng.co.za #BoltEngineering #Sparex #Ekspo #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Nov 2024
Ons het onlangs by NW trekkeronderdele se boeredag buite Delareyville gaan kuier, wat en wie was almal daar gewees. #NWTRekkerOnderdele #EngenPetrolium #MaksPetrolium #Stark #AgriTechEquipment #Hardi #RPAgri #AgriDroneWorks #FlowCentric #ProDist #Sparex #AgroMaz #BergvilleEngineering #Ilgi #McCormick #Landini #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Feb 2023
Wat is op die rakke by Sparex? Jano kuier by Sparex se pakhuis in die Kaap en gaan 'n bietjie meer in diepte oor hulle gereedskap en "spanners". https://za.sparex.com/ #Sparex #Tools #FarmspaceGarage
13 Jun 2022
Wat is op die rakke by Sparex? Jano kuier by Sparex se pakhuis in die Kaap en fokus 'n bietjie meer op hulle vurke. As jy enige iets op die plaas benodig wat jou werkswinkel aanbetref hoef jy net een plek te kontak. https://za.sparex.com/ #Sparex #Forks #FarmspaceGarage
01 Jun 2022
Ons trek Sparex South Africa se groot putt-putt pryse by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. Die gelukkige wenner is? https://bit.ly/3lrL6Tc #Sparex #NAMPO2022 #FarmSpace
20 May 2022
Sparex South Africa by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. Kom Putt en Wen! https://bit.ly/3wgBzoh #Sparex #NAMPO2022 #FarmSpace
16 May 2022
Vang die donker jou ook soms omkant? Kyk hoe Sparex se ligte ons help om van donker werk, 'ligte' werk te maak. https://za.sparex.com/ #Sparex #Lights #FarmspaceGarage
13 May 2022
Kom besoek vir Sparex by hierdie jaar se Nampo Oesdag - Harvest Day 2022 in die Nampo Saal. Hulle stel 'n nuwe reeks onderdele bekend en daar is ook lekker pryse om te wen. https://za.sparex.com/ #Sparex #NAMPO2022 #FarmspaceGarage
10 May 2022
Wat is op die rakke by Sparex? Jano kuier by Sparex se nuwe pakhuis in die Kaap en gaan 'n bietjie meer diepte in oor van die produkte wat op hulle "display" rakke is. https://za.sparex.com/ #Sparex #Parts #FarmspaceGarage
29 Apr 2022
Wat is op die rak by Sparex? Jano kuier vandag by Sparex se nuwe pakhuis in die Kaap en gesels 'n bietjie meer in diepte oor van hul produkte. https://za.sparex.com/ #Sparex #BatteryPack #Parts #FarmspaceGarage
13 Apr 2022
Jano verduidelik hoekom die Ford 5000 reg gemaak is en wat dit nou alles op die plaas gaan doen. Vandag gaan julle dit in aksie sien! https://za.sparex.com/ #Sparex #Ford5000 #FarmSpace
08 Apr 2022
Gaan dié trekker weer loop? Jano van FarmSpace Garage wys ons hoe om 'n alternator op 'n Massey Ferguson 165 af te haal, oop en reg te maak. https://za.sparex.com/ #Sparex #MasseyFerguson #FarmSpaceGarage
29 Mar 2022
Het jou trekker ook dringend 'n nuwe stel kruiskoppe nodig? Jano Taljaard wys ons hoe om kruiskoppe, in die middel van die Karoo, by 'n International 785 trekker se as te vervang deur van Sparex South Africa parte gebruik te maak. https://za.sparex.com/ #Sparex #International785 #FarmspaceGarage
01 Mar 2022
Weet jy waar al die parte op jou trekker sit? Jano van FarmSpace Garage wys ons waar al die parte op jou trekker sit en hoe dit werk. https://za.sparex.com/ #Sparex #FarmspaceGarage
25 Jan 2022
Do you want to learn how to service your tractor? In this episode, Jano Taljaard from FarmSpace Garage takes us through changing your water or antifreeze on a 165 Massey Ferguson tractor. This is the last episode out of a five-part series. For more information and/or all your tractor parts kindly visit: https://za.sparex.com/ #Sparex #MasseyFerguson #FarmSpaceGarage
07 Jan 2022
Die laaste video van die 5000 maar nie die laaste van Farmspace Garage nie. Sparex het 'n lekker "kit" gestuur wat Jano opbou. https://za.sparex.com/ #farmspace #FarmSpaceGarage #Sparex
20 Dec 2021
Do you want to learn how to service your tractor? In this episode, Jano Taljaard from FarmSpace Garage talks especially about how and when to change your engine's oil on a 165 Massey Ferguson tractor. This is the fourth episode out of a five-part series. https://za.sparex.com/ #Sparex #MasseyFerguson #FarmSpaceGarage
13 Dec 2021
Ford 5000 bedrading nr. 2 Jano sorteer nou die Ford behoorlik uit! Dankie https://za.sparex.com/ vir die video #SpareX #Ford5000 #FarmSpaceGarage
29 Nov 2021
Sukkel jy met jou trekker se bedrading? Jano wys ons op 'n Ford 5000 hoe jy moet maak. https://za.sparex.com/ #SpareX #Ford5000 #FarmSpaceGarage
19 Nov 2021
Do you want to learn how to service your tractor? In this episode, Jano Taljaard from FarmSpace Garage talks about the importance of your PTO shaft and takes us through the general maintenance ('what to look out for') on a 165 Massey Ferguson tractor. This is the third episode out of a five-part series. https://za.sparex.com/ #Sparex #MasseyFerguson #FarmSpaceGarage
18 Nov 2021