15:41
FarmspaceJano wys ons hoe om kruiskoppe saam met Sparex, in die middel van die Karoo, te vervang.
Het jou trekker ook dringend 'n nuwe stel kruiskoppe nodig? Jano Taljaard wys ons hoe om kruiskoppe, in die middel van die Karoo, by 'n International 785 trekker se as te vervang deur van Sparex South Africa parte gebruik te maak. https://za.sparex.com/ #Sparex #International785 #FarmspaceGarage











