16:51
FarmspaceSparex inligtings oomblik - wat sit waar op jou trekker.
Weet jy waar al die parte op jou trekker sit? Jano van FarmSpace Garage wys ons waar al die parte op jou trekker sit en hoe dit werk. https://za.sparex.com/ #Sparex #FarmspaceGarage











