Loading results…
Loading results…
Tagged #agripieces
52 results
AGRO-MASZ is by Agritechnica 2023 saam met Agripieces SA. Ons gesels met Morne oor al die masjiene wat hier is. Agripieces SA is die trotse verspreider van hulle implemente in Suid-Afrika. https://agripieces.co.za/ #Agritechnica2023 #Agripieces #Agromasz #Farmspace #Onspraatboer
19 Nov 2023
BMC is at AGRITECHNICA 2023! We are talking to Martha about BMC. Agripieces is a proud importer of BMC. www.agripieces.co.za #AgriTechnica2023 #Agripieces #BMC #FarmSpace #WeSpeakFarmer
15 Nov 2023
Mascar at AGRITECHNICA 2023. What can these balers do for you? Marco tells us more about who they are, what the company is all about and what they do exactly. They are also celebrating 25 years. www.agripieces.co.za #AgriTechnica2023 #Agripieces #Mascar #FarmSpace #WeSpeakFarmer
13 Nov 2023
Die Bokmasjien veiling skop vanaand 6uur af by Kooperasie Kroeg & Kos in Potch. Kom maak 'n draai en geniet die aand saam ons. Die katalogus is ook aanlyn by MEERKAT Online Auctions beskikbaar volg net die skakel. https://portal.meerkatonline.co.za/public/736/lot/59572 #Agripieces #AgroMasz #BokMasjienVeiling #MeerkatOnlineAuctions #AbramKrielKinderhuis #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Oct 2023
Die Bokmasjien! Kry jou hande op hierdie yster die 26ste Oktober 2023 by Potchefstroom Kooperasie of aanlyn op Meerkat Online Auctions. Bie nou hier: https:||portal.meerkatonline.co.za|public|736 www.agripieces.co.za #Agripieces #AgroMasz #MeerkatOnlineAuctions #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Oct 2023
Ken jy die Bokmasjien? Die Bok koors loop groot. Ons is by Agripieces, hulle het 'n limited edition Agro-Masz dis. Morne vertel ons meer oor hierdie implement wat opgeveil gaan word 26 Oktober 2023 by Potchefstroom Kooperasie. www.agripieces.co.za https:||portal.meerkatonline.co.za|public|736 #Agripieces #AgroMasz #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Oct 2023
BMC kunsmisstrooier by Val Boeredag 2023, al die pad van Spanje. Jaco van Agripieces vertel my bietjie. www.agripieces.co.za #Agripieces #BMC #ValBoeredag2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jul 2023
Mascar rondebaler by Val Boeredag 2023. Wie is hulle en waar kom die perdjie baler vandaan? Jaco van Agripieces vertel meer. www.agripieces.co.za #Agripieces #Mascar #baler #ValBoeredag2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jul 2023
Agro Masz van Agripieces op NAMPO 2023. Hulle het die nuwe Tiger 10m hoë spoed dis asook ripper saamgebring. Wimpie vertel ons meer. www.nampoapp.co.za #Nampo2023 #Agripieces #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 May 2023
Fendt en Agro Masz wys hulle staal by Arlington Boeredag 2022. Meer oor hulle hoëspoeddis en Grizzly kombinasie implement. Besoek https://agripieces.co.za vir meer inligting. #AgriPieces #AgroMasz #ArlintongBoeredag #FarmSpace #onspraatboer
23 Jul 2022
Kom kyk 'n bietjie die AGRO-MASZ produkte op Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/3sDaM3c #AgriPieces #AgroMasz #NAMPO2022 #FarmSpace
16 May 2022
Agripieses bring vir julle die Agro Masz implemente van Poland af. Kom kyk gerus na hul hoë gehaalte implemente op Nampo Oesdag 2022. #Agripieces #AgroMasz #Nampo2022 #FarmSpace
09 May 2022