Loading results…
Loading results…
Tagged #kingpriceinsurance
79 results
Ons praat met Erik van Orbach Agri oor hulle Metal-Fach 7m sleep masjien wat by die Val Boeredag 2022 op demonstrasie was. #OrbachAgri #Metal-Fach #ValBoeredag2022 #KingPriceInsurance #FarmSpace
13 Jul 2022
Ons gesels met Werner van JWL Landbou en hoor wat hulle alles vir jou by VAL Boeredag 2022 gehad het. Hulle het die hele Massey Ferguson en Fendt reekse vir jou! #AGCO #JWL #ValBoeredag2022 #KingPriceInsurance #FarmSpace
13 Jul 2022
Kyk hierdie interessante pakkies kunsmis van Yara! Ons vind by Arnold uit wat hulle alles vir jou het en watter van hulle produkte waar gaan werk. #Yara #ValBoeredag2022 #KingPriceInsurance #FarmSpace
12 Jul 2022
Kverneland se rippertand is een van die leiers in die industrie as dit kom by grond-implemente. Hulle het n CLV Val Boeredag te gevat om te demonstreer. #kverneland #jupidex #Valboeredag #kingpriceinsurance #farmspace
11 Jul 2022
Andre Mare van Roto Tank vertel ons van hulle Tanks, Krippe, Silos, Vervoer Tanks. Vir meer inligting besoek www.rototank.co.za. #kingpriceinsurance #valboeredag #rototanks #farmspace
09 Jul 2022
Ons het 'n draai gaan maak by Bjorn van Joined Specialised Farming en praat oor hoëspoeddisse en hulle ander produkte. Hy verduidelik meer oor hoe dit loop... #JSF #ValBoeredag2022 #KingPriceInsurance #FarmSpace
08 Jul 2022
Corlis Hartman van Eatzy het innovasie na die volgende vlak gevat! Van meel, reis, pasta, boontjies... alles direk van die fabriek af. En jy hoef geen onnodige onkostes aan te gaan nie. Kontak Corlis Hartman 0845145201 https://www.facebook.com/BluegrassAgriContractors/ #Eatzy #BluegrassAgriContractors #ValBoeredag2022 #KingPriceInsurance #FarmSpace
08 Jul 2022
Louwtjie Steyn vertel ons hoe King Price hom bygestaan het toe sy mielies hard deur die hael geslaan is. King Price Insurance het verskeie landbouversekerings oplossings wat jou sak sal pas. #KingPriceInsurance #FarmSpace
08 Jul 2022
Jaco Burger van Osprey vertel ons meer oor wat hulle doen, die vee hanteringstoerusting wat hulle het en ons kyk veral na hulle 'hokkies stelsel' (krale). Kontak Jaco Burger by 063 006 1000 vir meer inligting. #Osprey #ValBoeredag2022 #KingPriceInsurance #FarmSpace
08 Jul 2022
Louwtjie Steyn vertel ons hoe King Price hom bygestaan het toe sy mielies hard deur die hael geslaan is. King Price Insurance het verskeie landbouversekerings oplossings wat jou sak sal pas. #KingPriceInsurance #FarmSpace
07 Jul 2022
Vrouedag en Wolfees, Christel vertel ons meer. #ovk #wol #KingPriceInsurance OVK King Price Insurance
11 Jun 2022
Jacques van Pieterse en Pote gesels met ons oor versekering en boedery. Jacques is 'n man wat aan beide kante van die draad staan en hy verstaan waaroor dit gaan en hoe die risiko van 'n boerdery lyk. #PieterseEnPote #KingPriceInsurance #FarmSpace
19 Oct 2021
Baie geluk aan Rooihek Dormers met die verkoop van n top stoet ram vir 'n nuwe nasionale rekord van R350 000 aan Matari Farms. Dankie aan Kobus Stapelberg van King Price Insurance wat as hoofborg van die Dormer Nasionale veiling 2021 ingetree het. #DormerVeiling2021 #KingPriceInsurance #FarmSpace
04 Sept 2021
Hurwitz Boran Production Auction met Vleissentraal Ermelo #MEERKATOnlineAuctions #SimeonHurwitz #SwiftVee #KingPriceInsurance #DylanMeintjes #AntiavanderWesthuizen
09 Aug 2021
Jeannie Angus du Plessis 'n onafhanklike konsultant wat al diep spore getrap in die Boran Genootskap gesels met Tinus Havinga oor die veiling, die ras en wat sy deesdae al doen. #FarmSpace #BoranNasionals2021 #KingPriceInsurance #Nutrifeeds #CMHFord
29 Jul 2021
Louisa Lennon explains to us why you can not compare the cattle breeds with each other in the BeefUP Feedlot Challenge. What is the main objective of the challenge then? Thank you to #KingPriceAgri that made this video possible. #KingpriceAgri #Farmboekvideos #BeefUPFeedlotChallenge #Vleissentraal #AgriGauteng #UniversityOfPretoria #KingPriceInsurance #MSDAnimalHealth #NutriFeeds
16 Apr 2020
The team "We meat again" teaches Thinus a thing or two. These two are the two top students in the class. #WeMeatAgain #Farmboekvideos #KingPriceAgri #BeefUPFeedlotChallenge #Vleissentraal #AgriGauteng #UniversityOfPretoria #KingPriceInsurance #MSDAnimalHealth #NutriFeeds #TuksOfNiks Video made possible by King Price Agri.
15 Apr 2020
Connor and the Demeters tell us about their experience and what they learn with the practical part of the Large Stock Management module (GVK 420). Thank you to #KingPriceAgri for making this video possible. #Farmboekvideos #BeefUPFeedlotChallenge #Vleissentraal #AgriGauteng #UniversityOfPretoria #KingPriceInsurance #MSDAnimalHealth #NutriFeeds
15 Apr 2020
Amelia du Preez die dosent aan die stuur van die Tuks voerkraal uitdaging gee ons meer agtergrond rakende die rol wat die BeefUPFeedlotChallenge speel, die waarde wat dit het vir die studente en dan ook so bietjie oor hulle sosio-ekonomiese bydrae. Ons bespreek ook die interaksie tussen akademie en die korporatiewe sfere waarin die studente gaan beweeg. Dankie aan #KingPriceAgri wat die video moontlik maak. #Farmboekvideos #BeefUPFeedlotChallenge #Vleissentraal #AgriGauteng #UniversityOfPretoria #KingPriceInsurance #MSDAnimalHealth #NutriFeeds
25 Mar 2020