Loading results…
Loading results…
Tagged #nampo2024
200 results
Soek jy 'n masjien wat jou mieliereste ordentlik fyn kan maak? Joined Specialised Farming het presies die die toerusting om dit te kan doen - Nampo 2024. www.jsfsoilimprovement.co.za #Nampo2024 #JoinedSpecialisedFarming #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2024
Arina du Plessis, redaktrise van Landbou Boerekos is by NAMPO 2024 en sy gesels met ons oor Syngenta se boerekos plaaskombuis en die nuwe moderne boerekos wat aangebied word by Nampo. www.syngenta.co.za #Nampo2024 #Syngenta #Boerekos #Plaaskombuis #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2024
Sukkel jy om die hektare uit drone te kry? Nic Trailers II sort daai uit met hulle Nic Drone waentjie op NAMPO 2024. Okkie van NWK Limited wys my hoe hulle dit gebruik. www.nictrailers.co.za #Nampo2024 #NICTrailers #DroneWaentjie #FarmSpace #OnspPraatBoer
13 May 2024
FarmSpace Powered by Engen SA het die jaar baie verrassings by NAMPO 2024. Bring jou familie en Wen Wen Wen met #Engen by #Nampo2024 KG neem ons deur stalletjie! Onthou om saam Leah SA te kuier Woensdag om 11:00 by die Engen uitstalling. #OnsPraatBoer #Engen #Nampo #leahSA #Nampo2024 #EngenSA
13 May 2024
Wat het Nic Trailers II vir jou by NAMPO 2024. www.nictrailers.co.za #Nampo2024 #NICTrailers #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2024
Ons praat met Christian Giesel van Syngenta by Syngenta se boerekos plaaskombuis oor hoekom hulle die storie van plaas tot bord wil uitbeeld en die tegnologie wat agter dit is. https://www.syngenta.com/en #Nampo2024 #Syngenta #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2024
Willie Jones van JONES MASJIENE wag vir julle by sy stalletjie op NAMPO 2024. Laai die Nampo app gerus af en navigeer enige plek waar jy wil wees. www.jonesmasjiene.co.za | www.download.nampoapp.co.za #Nampo2024 #JonesMasjiene #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2024
Ons praat met Schalk, ras adviseur van die Pinzgauer South Africa genootskap by NAMPO 2024 oor die positiewe eienskappe wat die ras vir die kommersiële boer kan bied. www.pinzgauer.co.za #Nampo2024 #PinzgauerSouthAfrica #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2024
Tot en met 62ft draper tafels en nog wye mielietafels ook op NAMPO 2024 deur Zanati Trading. Maak seker jy kom in kontak met Attie by 083 479 5004. #Nampo2024 #ZanatiTrading #StroperTafels #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2024
Ons praat met Johan Grové van Grovè Precision Specialist PTY LTD by NAMPO 2024 oor hulle kompetisie wat hulle aanbied waar jy 'n volledige generiese stuurstelsel kan wen. www.groveprecision.com #Nampo2024 #GrovePrecisionSpecialist #Kompetisie #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2024
Die wydste planter reeks op NAMPO 2024 is by Monosem by Carrotech. As jy 'n planter soek, moet jy hier draai! www.monosem.co.za #Nampo2024 #Monosem #Planter #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2024
Maak seker jy dra jouself nie dood by NAMPO 2024 nie en kry vir jou 'n JOLLY Trolley in die Midas Saal. www.jollytrolley.co.za #Nampo2024 #JolleyTrolley #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2024
Soek jy ook 'n Macdon tafel? Hier is 'n groter een beskikbaar, 'n 50ft Macdon tafel. Besoek Vitamech by NAMPO 2024! www.vitamech.co.za Laai ook die Nampo app af: www.download.nampoapp.co.za #NAMPO2024 #Vitamech #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2024
Massey Ferguson will be at NAMPO 2024! Visit their exhibition from 14-17 May at stand B6, B7, B32, B33. www.masseyferguson.com/en_za #NAMPO2024 #AGCO #MasseyFerguson #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2024
Gaan maak 'n draai by die Pinzgauer genootskap se stalletjie by Nampo 2024, Beeskompleks - 10, en vind meer uit oor die ras se fantastiese vleis eienskappe en hoekom jy in die ras moet belê. Besoek https://pinzgauers.co.za/ vir meer inligting. #PinzgauerCattle #Nampo2024 #armspace #OnsPraatBoer
12 May 2024
NAMPO 2024, jy loop hier rond, dinge gaan lekker en eweskielik slat 'n nood jou. Laai die Nampo app en maak gebruik van die navigasie funksie om vinnig jou naaste badkamer te vind. www.download.nampoapp.co.za #NAMPO2024 #Navigation #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2024
Beplan jou roete by NAMPO 2024! Spaar tyd om by jou gunsteling uitstallers uit te kom. Laai die app nou af: www.download.nampoapp.co.za #NAMPO2024 #App #Navigation #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 May 2024
Na jare se ervaring van NAMPO plat loop, het ons 'n baie cool ding bymekaar gesit. Navigeer tot presies waar jy wil wees deur die Nampo 2024 app te gebruik. www.download.nampoapp.co.za #NAMPO2024 #Navigation #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 May 2024
Is jy moeg vir die manier hoe daar huidiglik in jou agri besigheid of boerdery besigheid gedoen word? Investec verstaan dat die bestuur van 'n suksesvolle besigheid uithouvermoë, dryfkrag en vennote verg wat bereid is om die reis saam met jou te stap. Besoek hulle by die Nampo-saal, standplaas 26 om met een van hul sakebankiers te gesels. Vir meer inligting gaan na https://bit.ly/3yfnKKt #NAMPO2024 #Investec #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 May 2024
Spandeer minder tyd by NAMPO deur te wonder waar jy is. Laai die Nampo app af en maak gebruik van die navigasie funksie. www.download.nampoapp.co.za #NAMPO2024 #Navigation #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 May 2024