Loading results…
Loading results…
Tagged #drones
29 results
Hoe kan jy Damit Dam Sealer vinnig en maklik oor jou dam toepas? Craig Fisher van Hummingbird Technologies vertel ons meer hoe hulle drones gebruik om Damit te strooi. www.aquaplastech.co.za/collections/damit-dam-sealer #DamitDamSealer #Drones #HummingbirdTechnologies #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 May 2026
Is jy opsoek na 'n 'generator' vir jou drones? Drico vertel ons meer oor hoekom hy spesifiek in 'n Mainsu 'generator' belê het. Vir meer inligting kontak Fanie: 082 901 7599 https://mainsu.co.za/ #Mainsu #Generators #Drones #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Jan 2026
Is jy opsoek na 'n NIK handelaar in Bloemfontein? JC van Outdoor Power vertel ons meer oor hierdie nuwe samewerking en hoekom hierdie aanpak. nik.co.za #NIK #XAG #Drones #Handelaar #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Dec 2025
Die grootste drone by die FarmSpace Pro Tour Wes-Kaap was die EA Vision deur PACSys! Ons vind by Jordan Jeffree uit presies hoe dit werk en/of hierdie drone met 'n hoogloopspuit kan kompeteer. www.pacsys.co.za #PACSys #EAVision #Drones #FSProTourPaarl2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Sept 2025
Wat dink Gert Claassen van die nuwe EA Vision drone deur PACSys? Dit is tans die grootste drone op die Suid-Afrikaanse mark en ons hoor wat Gert dink asook sy ervaring is. www.pacsys.co.za #PACSys #EAVision #Drones #FSProTourPaarl2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Sept 2025
Wat is aan die gang by PACSys? Tim Wise, die CEO, vertel ons meer oor hul reis sover en al die verwikkelinge, hoe die toekoms vir drones lyk en waarmee hulle alles besig is. www.pacsys.co.za #PACSys #Drones #FSProTourPaarl2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Sept 2025
Wonder jy oor drones in die landbou industrie? FarmSpace Pro Tour bring vir jou al 3 die kommersiële spuit drones in die land, die T50 DJI drone deur AgriHawk, die XAG P100 Pro drone met 'n performance pack deur NIK South Africa asook PACSys met hulle drone. Koop jou kaartjies vandag op www.farmspace-ticket.co.za #FSProTour #Drones #AgriHawk #XAG #NIK #PACSys #OnsPraatBoer #FarmSpace
12 Aug 2025
Is jy opsoek na die dikste drone in Suid-Afrika? Moet nie verder soek nie, kyk hier! Martiné Degenaar van NIK Suid-Afrika vertel hoekom. www.nik.co.za #NIK #XAG #ValBoeredag2025 #Drones #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Jul 2025
Het XAG die nodige parte as die drones breek? Ons vind uit op Nampo 2025. Hugo vertel ons hoe werk die instandhouding pakket wat jy saam kry as jy die P100 Pro Drone koop. https://nik.co.za/ #NIK #XAG #Drones #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2025
Spuite en strooiers is ongelooflik duur, behalwe NIK South Africa se "special" op Nampo 2025 (agter die geel Tal-Tec stalletjie). Kom kry vir jou 'n 60L drone met spesiale propellers! www.nik.co.za #NIKSouthAfrica #Nampo2025 #Drones #Special #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 May 2025
PACSys nooi jou uit om by hulle te gaan inloer by die FarmSpace Pro Tour in Bethal: 11 Maart 2025. As jy belangstel om 'n drone te koop is dit die plek om te wees. Bespreek jou kaartjies vroegtydig: www.farmspace-ticket.co.za | www.fsprotour.co.za #fsprotour #PACSys #Drones #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Feb 2025
PACSys landbou hommeltuig spesialiste is gestig deur boere, vir boere. Kom kyk hoe werk hierdie vliegmasjiene by die FarmSpace Pro Tour in Bethal: 11 Maart 2025. Bespreek jou kaartjies nou: www.farmspace-ticket.co.za | www.fsprotour.co.za #FSProTour #PACSys #DJIAgriculture #Drones #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Feb 2025
What is the future of drones in macadamia farming? Make sure you don’t miss XAG at the AmberMacs Macadamia Expo 2025. www.nik.co.za #AmberMacs #Macadamia #Drones #XAG #NikSouthAfrica #FarmSpace #WeSpeakFarmer
13 Feb 2025
Spuit sommer jou lande met 'n drone. Dis maklik! XAG drones is die voorlopers as dit kom by spuit tegnologie. Maak seker jy bespreek jou kaartjies vroegtydig om die drones in aksie te sien by die FS Pro Tour in Bethal. www.farmspace-tickets.co.za | www.fsprotour.co.za #fsprotour #XAG #NIKSouthAfrica #Drones #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Feb 2025
Spuit sommer jou lande met 'n drone. Dis maklik! XAG drones is die voorlopers as dit kom by spuit tegnologie. Maak seker jy bespreek jou kaartjies vroegtydig om die drones in aksie te sien by die FS Pro Tour in Bethal. www.farmspace-tickets.co.za | www.fsprotour.co.za #fsprotour #XAG #NIKSouthAfrica #Drones #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Feb 2025
Waar pas PACSys se drones in JapTrap Plant in? Japie du Plooy vertel meer oor die DJI drones, waar dit in sy besigheid inpas en die diens wat hy ontvang. www.pacsys.co.za #PACSys #Drones #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Feb 2025
NIK South Africa sukkel nie met voorraad of parte op hulle XAG drones nie. Kyk 'n bietjie hierdie warehouse! www.nik.co.za #NIKSA #XAG #Drones #Warehouse #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Jan 2025
Wat is Atmos Precision Farming se ervaring met die PACSys T30 drone? Jaco Lingerfelder vertel ons wat sy indrukke is en/of hy dit vir enigiemand sal aanbeveel. www.pacsys.co.za #PACSys #AtmosPrecisionFarming #Drones #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Jan 2025
Hoe gaan die nuutste drone tegnologie vir jou boerdery waarde toevoeg? XAG saam met NIK South Africa het die 9de Januarie 2025 'n demodag in Ceres. As jy 'n druiwe boer is kan jy hierdie nie mis nie!! www.nik.co.za / https://www.xa.com/en #NIKSouthAfrica #XAG #Drones #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Jan 2025
Wie is NIK en hoekom het hulle spesifiek XAG drones Suid-Afrika toe gebring? www.nik.co.za #NIK #XAG #Drones #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Dec 2024