Loading results…
Loading results…
Tagged #idpagri
5 results
Ons gesels met Innes van IDP Agri oor sy opvatting van Stara en Deutz se trekkers. IDP Agri is die nuwe gesig van CLAAS South Africa, Deutz-Fahr Southern Africa & Stara Southern Africa in Lichtenburg se omgewing. Kontak Innes by 072 080 0469. #IDPAgri #CLAAS #Deutz #Stara #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Nov 2022
Ons gesels met Innes van IDP Agri oor sy opvatting van Stara Southern Africa & Deutz-Fahr Southern Africa se trekkers. IDP Agri is die nuwe gesig van Claas, Deutz & Stara in Lichtenburg se omgewing. Kontak Innes by +27 72 080 0469. #IDPAgri #CLAAS #Deutz #Stara #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Sept 2022
Vir besonderse goeie diens kontak IDP Agri, hulle is die Claas, Deutz en Stara agentskap in Lichtenburg omgewing. Ons hoor 'n bietjie watter dienste hulle alles vir jou kan bied. Kontak Innes by 072 080 0469 as jy moeitevrye diens vir jou trekkers, implemente, ens. kort. #IDPAgri #CLAAS #Deutz #Stara #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Sept 2022
Andre het saam Innes van IDP Agri die Claas Trion 750 stroper gaan toetsbestuur om te kyk hoe die stroper loop. IDP Agri is jou Claas, Deutz en Stara agent in Lichtenburg. #IDPAgri #CLAAS #Deutz #Stara #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Sept 2022
Innes du Preez van IDP Agri is jou Claas, Deutz en Stara agent in Lichtenburg. Innes vertel ons hoe hy jou kan help, watter dienste hulle lewer en hoekom hy jou lewe makliker gaan maak. Kontak Innes vir meer inligting by 072 080 0469. #IDPAgri #CLAAS #Deutz #Stara #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Sept 2022