Loading results…
Loading results…
Tagged #inlineripper
32 results
Hoe maak Bok.I hulle inline rippers beter vir jou boerdery? Hendri du Toit vertel ons meer oor die verbeteringe wat hulle op hierdie implemente gemaak het en hoe dit jou gaan bevoordeel. www.boki.co.za #BokImplemente #InlineRipper #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Jun 2026
Wik en weeg jy oor inline rippers? Hendri du Toit van Bok.I vertel ons wat hulle alles vir jou by NAMPO 2026 gaan hê. As jy die beste risikobestuur-meganisme in jou boerdery soek, maak seker jy stop by hulle standplaas: C31. www.boki.co.za #BokImplemente #InlineRipper #NAMPO2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 May 2026
Mik en weeg jy oor inline rippers? Hendri du Toit van Bok.I vertel ons wat hulle alles vir jou by NAMPO 2026 gaan hê. As jy die beste risikobestuur-meganisme in jou boerdery soek, maak seker jy stop by hulle standplaas: C31. www.boki.co.za #BokImplemente #InlineRipper #NAMPO2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 May 2026
Jy wil inline rip, maar jy sit met die volgende probleem - jy het grond wat diep is of jy het grond wat vlak is... So hoe maak jy? Stark Fabrications het vir jou hierdie probleem amper uitgesort. Thero Scheün vertel meer. www.starkfabrications.co.za #StarkFabrications #InlineRipper #Implements #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 May 2026
Het jy geweet dat jy jou Bok.I inline ripper kan pasmaak? Hendri du Toit vertel ons meer oor hoe jy dit kan doen en die verskillende opsies wat hulle vir jou het. www.boki.co.za #BokImplemente #InlineRipper #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Apr 2026
Eers reën dit teveel en toe te min, hoe bestuur jy daardie risiko? Dit is baie maklik - jy kry vir jou 'n Bok.I inline ripper EN ook nou nog teen 2025 se prys! Ons gesels met Hendri du Toit. www.boki.co.za #BokImplemente #InlineRipper #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Mar 2026
Wat maak Bok.I se inline rippers die moeite werd om aan te skaf? Johan Uys, hier buite Volksrust, vertel ons wat hulle alles doen en hoekom hulle hierdie roete gegaan het. www.boki.co.za #BokImplemente #InlineRipper #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Feb 2026
Nie net 1 nie, maar 3 inline rippers! Louw Engelbrecht vertel ons wat sy ervaring met Bok.I se inline rippers is en van wanneer af hy met hulle werk. www.boki.co.za #BokImplemente #InlineRipper #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Feb 2026
Speel jou trekker met jou ripper? Rovic Ruppell 11 Tand Inline Ripper! Nou gaan ons die grond losmaak! www.rovic.com #Rovic #11Tande #InlineRipper #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Aug 2025
Die grootste Ripper op die mark? Die Rovic Super 19 Ripper met 27 tande! www.rovic.com #Rovic #27Tande #InlineRipper #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Aug 2025
Wat is een van daardie "tools" wat jy op jou plaas moet hê? Devin Dedwith vertel ons meer oor hoekom 'n Carrotech inline ripper en wat dit anders maak as die res. www.monosem.co.za #Carrotech #Unferferth #Monosem #InlineRipper #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Jul 2025
Hoe pas ‘n 9/11 tand Rovic In-line Ripper by jou boerdery in? Riekert Barnardo van Rovic vertel ons meer by Val Boeredag 2025. www.rovic.com #Rovic #InlineRipper #Ruppel #ValBoeredag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jul 2025
Bok.I inline ripper teen C-tand - Wat is die uitkoms? Ons is by Petri Müller en hy vertel ons meer wat sy ervaring hierdie nat jaar was. www.boki.co.za #BokImplemente #InlineRipper #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Jul 2025
Hoekom het Evert Kleynhans op Bok.I besluit? Hy vertel ons meer oor sy ervaring met hulle inline ripper asook hoekom hy kom kyk het na hulle hoespoeddis. www.boki.co.za #BokImplemente #Hoëspoeddis #InlineRipper #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 May 2025
Hoekom glo Bok.I hulle inline ripper is die voorloper in die mark by Nampo 2025. Bok Implemente fokus daarop om heeltyd vebeteringe op hulle masjiene te doen wat tot voordeel is van elke boer. www.boki.co.za #BokImplemente #InlineRipper #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2025
Is jy opsoek na 'n inline ripper wat verskillende dieptes kan rip? Thero Scheun vertel ons meer hoe die inline ripper werk by Excelsior boeredag. https://www.starkfab.co.za/ #StarkFabrication #InlineRipper #ExcelsiorBoeredag #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2025
Opsoek na 'n inline ripper wat die grond ordentlik breek? Mike Lombaard van Rovic vertel ons meer wat hierdie implement vir jou kan bied by die Danie Bester Sojadag 2025. www.rovic.com #Rovic #InlineRipper #DanieBesterSojadag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Apr 2025
Wat is Bartho Smit se ervaring met 'n Bok.I inline ripper? Hy werk elke jaar met dit en vertel ons meer van sy ervaring. www.boki.co.za #Bieliemieliefees2025 #BokImplemente #InlineRipper #Grondbewerking #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Apr 2025
Hoekom het Van Zyl Staalwerke 'n semi-inline ripper gebou? Nico van Wyk wys ons op die FarmSpace Pro Tour Mpumalanga dag in Bethal. www.vzsgroup.co.za #VanZylStaalwerke #InlineRipper #FSProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Apr 2025
Bok.I inline ripper op FarmSpace Pro Tour Mpumalanga in Bethal. www.boki.co.za Kry jou kaartjie vir FS Pro Tour nou: www.farmspace-ticket.co.za | Angeliqa - 078 381 5298 #BokImplemente #InlineRipper #FSProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Mar 2025