Loading results…
Loading results…
Tagged #johndeere
25 results
Waar kry jy die grootste trekker op Nampo 2025? By John Deere natuurlik. Ons gesels met Hein oor die 9RX monster van 'n masjien se tracks, enjin, hidroliese sisteem en die cab. https://www.deere.africa/en/index.html #JohnDeere #9RX #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 May 2025
John Deere het van hulle ysters hier by Arlington Boeredag 2024 saam met Inttrac Trading, Rovic Leers, Amazone (Falcon Agricultural Equipment) en LEMKEN. www.arlingtonboeredag.co.za #ArlingtonBoeredag2024 #JohnDeere #InttracTrading #RovicLeers #Amazone #Falcon #Lemken #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jul 2024
Wat bring John Deere vir die Klas 6 en 8 by die Stroper Resies 2024? Moontlik gemaak deur Engen SA. https://www.deere.africa/en/ #stroperresies2024 #GrootpasnStudiegroep #JohnDeere #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jun 2024
Amersfoort Demodag 2023 skop nou 10:30 af! Nadine vertel ons meer oor wat om te verwag en hoe om daardie John Deere S100 te wen! #AmersfoortDemodag2023 #JohnDeere #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Aug 2023
Hansie van Rooyen vertel my meer oor die John Deere trekkers wat hulle na die Arlington Boeredag 2023 toe gebring het. #ArlingtonBoeredag2023 #JohnDeere #Farmspace #OnsPraatBoer
21 Jul 2023
Stroper Resies 2023 - John Deere 760 and 780. Ons gesels met Eric van John Deere oor die 760 en 780, hoe dors is hulle en hoe werk hulle? Asook hoekom hulle deelneem aan die Stroper Resies. #StoperResies #johndeere #JohnDeere760 #JohnDeere780 #farmspace #onspraatboer
01 Jun 2023
John Deere 7820 DT CAB op Farmspace Market. Reserwe prys op hierdie trekker is R821.8k + btw. www.farmspacemarket.co.za ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #JohnDeere #Farmspace #OnsPraatBoer
17 Feb 2023
Stroper Resies 2 Junie 2023 - Dis weer sulke tyd!!! Net groter en beter as altyd. Met die fokus op graan hantering. Dagboek die 2de nou! Navrae : Leandri 084 429 5007 #FarmSpace #GrootpanStudieGroep #CaseIH #Fendt #JohnDeere #Claas #NewHolland #MasseyFerguson
16 Feb 2023
Case JXT75 en 'n John Deere 5105M op Farmspace Market. Poof! Daar het jy dit. Case JXT75 se reserwe prys is R154.1k + btw en die John Deere 5105M se reserwe prys is R369.8k + btw. www.farmspacemarket.co.za Klik op die tye hieronder om na die video te kyk van die trekker waarin jy belangstel. 00:00 Introduction 00:47 Case JXT75 02:34 John Deere 5105M 05:13 Outro ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #JohnDeere #CaseIH #Farmspace #OnsPraatBoer
16 Feb 2023
Implemente op Farmspace Market. Die beitelploeg is gerestoreer. Die implement lyk nog goed en is in 'n goeie werkende toestand. Die reserwe prys op hom is R10.3k + btw. Die John Deere ploeg is ook gerestoreer, maar alles op hom lyk nog goed. Sy reserwe prys is R15.5k + btw. Die Massey Ferguson ploeg is ook gerestoreer. Die implement is nog in 'n goeie toestand. Reserwe prys op hom is R15.5k + btw. Die Vetsak dis se verf is bietjie verblyk, maar hierdie implement kan jy nou mee gaan werk. Reserwe prys op die dis is R35k + btw. www.farmspacemarket.co.za Druk op die onderste tye om die stukkie te sien van die spesifieke implement. 00:00 Introduction 00:43 9 Tand beitelploeg 01:20 John Deere 4 Skaar Ploeg 01:43 Massey Ferguson 4 Skaar Ploeg 02:00 Vetsak dis 02:25 Out-tro ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #MasseyFerguson #JohnDeere #Vetsak #Farmspace #onspraatboer
15 Feb 2023
Moet nie hierdie misloop nie, kom besoek John Deere by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/3wDB3Qb #JohnDeere #NAMPO2022 #FarmSpace
20 May 2022
Kwek van Senwes praat John Deere by Hertzogville Landboufees 2022 #Farmspace #HertzogvilleLandboufees2022 #Senwes #JohnDeere
15 Mar 2022
Die MOOISTE S660 John Deere in die land op Kwaliteit Trekker en Implement Veiling Sonder Grense 21 tot 24 Februarie 2022. https://sondergrenseveilings.co.za/ Leanie 0723141774 Aangebied deur FarmSpace en MEERKAT Online Auctions #FarmSpace #MeerkatOnline #KwaliteitTrekkerEnImplementVeilingSonderGrense #JohnDeere
02 Feb 2022
8 ry 91cm John Deere 1750 mielieplanter op Kwaliteit Trekker en Implement Veiling Sonder Grense 21 tot 24 Februarie 2022. https://sondergrenseveilings.co.za/ Leanie 0723141774 Aangebied deur FarmSpace en MEERKAT Online Auctions #FarmSpace #MeerkatOnline #KwaliteitTrekkerEnImplementVeilingSonderGrense #JohnDeere
01 Feb 2022
6195M John Deere op Kwaliteit Trekker en Implement Veiling Sonder Grense 21 tot 24 Februarie 2022. https://sondergrenseveilings.co.za/ Leanie 0723141774 Aangebied deur FarmSpace en MEERKAT Online Auctions #FarmSpace #MeerkatOnline #KwaliteitTrekkerEnImplementVeilingSonderGrense #JohnDeere
31 Jan 2022
3 x John Deere 635FD Flex Draper Tafels op Kwaliteit Trekker en Implement Veiling Sonder Grense 21 tot 24 Februarie 2022. https://sondergrenseveilings.co.za/ Leanie 0723141774 Aangebied deur FarmSpace en MEERKAT Online Auctions #FarmSpace #MeerkatOnline #KwaliteitTrekkerEnImplementVeilingSonderGrense #JohnDeere
30 Jan 2022
John Deere S660 op Kwaliteit Trekker en Implement Veiling Sonder Grense 21 tot 24 Februarie 2022. https://sondergrenseveilings.co.za/ Leanie 0723141774 Aangebied deur FarmSpace en MEERKAT Online Auctions #FarmSpace #MeerkatOnline #KwaliteitTrekkerEnImplementVeilingSonderGrense #johnDeere
30 Jan 2022
2018 John Deere S780 op Kwaliteit Trekker en Implement Veiling Sonder Grense 21 tot 24 Februarie 2022. https://sondergrenseveilings.co.za/ Leanie 0723141774 Aangebied deur FarmSpace en MEERKAT Online Auctions #FarmSpace #MeerkatOnline #KwaliteitTrekkerEnImplementVeilingSonderGrense #JohnDeereS780 #S780 #JohnDeere
24 Jan 2022
Die John Deere 735FD Flex Draper met Airbar het omtrent 500ha gestroop en kom op Kwaliteit Trekker en Implement Veiling Sonder Grense 21 tot 24 Februarie 2022. https://sondergrenseveilings.co.za/ Leanie 0723141774 Aangebied deur FarmSpace en MEERKAT Online Auctions #FarmSpace #MeerkatOnline #KwaliteitTrekkerEnImplementVeilingSonderGrense #JohnDeere
22 Jan 2022
John Deere 6140M met 1005 ure op Kwaliteit Trekker en Implement Veiling Sonder Grense 21 tot 24 Februarie 2022. https://sondergrenseveilings.co.za/ Leanie 0723141774 Aangebied deur FarmSpace en MEERKAT Online Auctions #FarmSpace #MeerkatOnline #KwaliteitTrekkerEnImplementVeilingSonderGrense #JohnDeere
22 Jan 2022