Loading results…
Loading results…
Tagged #krone
33 results
Wat laat die Krone F130 baler uitstaan? Kom vind meer uit by die Baler Challenge, 28 Januarie 2026, te Parys, Vrystaat! Hierdie baler maak goed gevormde bale van verskeie gewasse en het lae krag- en onderhoudsbehoeftes. www.balerchallenge.co.za #FSBalerChallenge2026 #Rovic #Krone #Bales #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Jan 2026
Doen jy gras, lusern of kuilvoer op jou plaas? Carel Steyn vertel vir ons wat alles op Krone se stalletjie aangaan by AgriTechnica. Besoek www.rovic.com vir meer inligting. #Krone #RovicLeers #AgriTechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Nov 2025
Hoe lyk 7 balers teen 25 km/h? 17 Ha, 7 balers, 7 min. Dit is hoe dit gedoen is op die Cordex Big Pack Demodag 2024. #CordexAgri #BigPackDemodag2024 #NewHolland #Krone #CaseIH #MasseyFerguson #Kuhn
22 Dec 2024
Hoe het die tegnologie verbeter op die Krone balers oor die jare? Drico Groenewald vertel ons meer oor sy ervaring met Gen 3,4 & 5 Krone balers en watter uitstekende ondersteuning hy ontvang vanaf Rovic. www.rovic.com #Rovic #Krone #Cordex #BigPackDemodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Nov 2024
Hoekom moet jy 'n Krone Big Pack baler koop vir jou boerdery? Willie Human vertel ons meer oor die uitstekende Krone baler en watter waarde dit vir jou boerdery sal toevoeg by die Cordex Big Back Demodag. www.rovic.com #Rovic #Krone #BigPack #Demodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Nov 2024
CORDEX Big Pack Demodag 2024, ons is gereed! www.bigpackdemodag.co.za | Carissa - 0747010366 #BigPackDemodag2024 #CordexAgri #MasseyFerguson #AGCO #ValtracSouthAfrica #Kuhn #Krone #Rovic #NewHolland #CaseIH #JCB #Revaro #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Oct 2024
Die Cordex Agri Big Pack Demodag begin Maandag, die 28ste Oktober 2024, om 09:00! www.bigpackdemodag.co.za | Carissa: 074 701 0366 #BigPackDemodag2024 #CordexAgri #MasseyFerguson AGCO #ValtracSA #Kuhn #Krone #Rovic #NewHolland #CaseIH #JCB #Revaro #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Oct 2024
Die Cordex Big Pack Demodag 2024 gebeur 28/29 Oktober 2024 op Vaalharts! www.bigpackdemodag.co.za #BigPackDemodag2024 #CordexAgri #MasseyFerguson AGCO #ValtracSA #Kuhn #Krone #Rovic #NewHolland #CaseIH #JCB #Revaro #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Oct 2024
Wil jy deel wees van die grootse Big Pack Baler Demodag in Suid Afrika? Die groot 5 van balers gaan demonstreer hoe hulle 'n lusern land kap. www.bigpackdemodag.co.za #BigPackDemodag2024 #CaseIH #MasseyFerguson #AGCO #Kuhn #NewHolland #Krone #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Oct 2024
Die Grootste Big Pack Demodag in Suid-Afrika!! Einde Oktober 2024 op Vaalharts. Gaan na www.bigpackdemodag.co.za vir meer inligting. #BigPackDemodag2024 #CaseIH #Krone #MasseyFerguson #NewHolland #Kuhn #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Oct 2024
Soek jy 'n volle naspeurbaarheidstelse vir jou lusern? Hierdie nuwe sisteem van KRONE Agriculture by AGRITECHNICA 2023 tag jou bale soos wat hulle vervaardig word. Carel vertel ons meer. www.rovicleers.co.za #AgriTechnica2023 #RovicLeers #Krone #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Feb 2024
Wat is nuut op die nuwe Krone VariPack ronde baler by AgriTechnica 2023? www.rovicleers.co.za #AgriTechnica2023 #RovicLeers #Krone #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Feb 2024
Rovic Leers by Balfour Hooidag 2024. Krone se wa lyk soos 'n kuilvoer wa maar met 'n "pickup"? Mike vertel ons meer wat hierdie masjien doen, waar hulle met hom heen gaan en waar dit orals werk. www.rovicleers.co.za #BalfourHooidag2024 #RovicLeers #Krone #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Jan 2024
KRONE Agriculture is by AGRITECHNICA 2023. Kyk hulle weergawe van die toekoms - hoe goed getrek moet word. www.rovicleers.co.za #AgriTechnica2023 #RovicLeers #Krone #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Nov 2023
Hoe werk n big pack baler se knoper sisteem? Carel wys ons Krone se nuwe double knotter stelsel deur Rovic Leers. www.rovicleers.co.za #RovicLeers #Krone #DoubleKnotter #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Sept 2023
13 Balers! Die King Price Baler Challenge 2023! Wie het gewen? Die volledige challenge asook die finale resultate aan die einde. Baie dankie aan al ons deelnemers. www.balerchallenge.co.za #FarmSpace #OnsPraatBoer #KingPriceAgri #CaseIH #Kuhn #Valtrac #Vermeer #McHale #Jupidex #MasseyFerguson #Claas #Krone #RovicLeers #NewHolland
02 Feb 2023
Reën of nie, Baal gaan ons Baal. King Price Baler Challenge 1 Feb 2023. www.balerchallenge.co.za #KingPriceAgri #FarmSpace #MasseyFerguson #Krone #Kuhn #McHale #Vermeer #CaseIH #NewHolland #Claas #OnsPraatBoer
29 Jan 2023
Wat het Rovic Leers alles op Balfour Hooidag 2023? Willie wys my al hulle hooitoerusting. As jy wil hooimaak, dan weet jy wie om te bel! www.rovicleers.co.za #farmspace RovicLeers #Kuhn #Krone #Samurai7 #Cicoria #Quicke #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Jan 2023
King Price Baler Challenge 1 Feb 2023 - Krone Comprima F125. Mike vertel ons meer van hierdie baler en waar sy sterkpunte is. www.balerchallenge.co.za #FarmSpace #KingPriceAgri #FarmSpace #onspraatboer #Krone #rovicleers
21 Jan 2023
Wat dink een van die voorste baler kontrakteurs in Suid-Afrika van die Krone Gen 5 Big Pack? Pieter Burger vertel wat sy ervaring tot dusver was. www.rovicleers.co.za #FarmSpace #Krone #Gen5 #OnsPraatBoer
10 Jan 2023