Loading results…
Loading results…
Tagged #paarl
18 results
Wat is HydroCache en hoe kan dit jou boerdery baat? Ons gesels met Clayton by die FarmSpace Pro Tour in die Paarl om meer uit te vind oor wat dit is, hoe dit werk en hoe dit jou boerdery kan help om meer winsgewend te wees. Clayton - 072 633 2937 #HydroCache #Aquagel #FSProTour2026 #Paarl #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Apr 2026
Wat maak die DJI Agras T100 Drone so uniek? Ons gesels met Joshua Powell van AgriHawk, wat ons meer gaan vertel. www.agrihawk.co.za #AgriHawk #DJIDrone #FSProTour2026 #Paarl #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Mar 2026
Wat is RegenR8 en hoe kan dit jou boerdery baat? Ons gesels met Clayton en Johan by die FarmSpace Pro Tour in die Paarl om meer uit te vind oor wat dit is, hoe dit werk en hoe dit jou boerdery kan help om meer winsgewend te wees. www.regenr8.farm Clayton - 072 633 2937 #RegenR8 #Aquagel #FSProTour2026 #Paarl #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Mar 2026
Greenworks is jou eerste keuse vir hoëgehalte battery-aangedrewe krag- en tuingereedskap in Suid-Afrika. Kom besoek die Greenworks-stalletjie by die FarmSpace Pro Tour in die Paarl en ontdek hoe ons jou kan help om slimmer, kragtiger en meer doeltreffend te werk! #GreenworksCommercial #FSProTour2026 #Paarl #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Feb 2026
Van Noord-Oos na Suid-Wes, ons hou die FarmSpace Pro Tour Wes-Kaap by Hoër Landbouskool Boland, 4 Maart 2026. Verskeie boordimplemente en nog vele meer gaan uithaal en wys. Kom geniet die dag saam met ons! Koop jou kaartjie nou by www.farmspace-ticket.co.za #FSProTour2026 #Paarl #Demonstrasies #Sprekers #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Feb 2026
Die FarmSpace Pro Tour, 4 Maart 2026, by Boland Landbou. Hierdie jaar fokus ons nie net op sitrus nie, maar op alle boordgewasse… sitrus, appels, pere, wingerde, die hele lot. Daar is demonstrasies & sprekers, by wie jy baie gaan leer. Koop jou kaartjie nou by www.farmspace-tickets.co.za #FSProTour2026 #Paarl #Demonstrasies #Sprekers #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Feb 2026
Rovic is by FarmSpace Pro Tour in die Paarl, 4 Maart 2026. Superflow Toring is net een van die masjienerie wat uitgestal word. Dit is 'n gepatenteerde spuittoring wat deel is van die Trailed Rovic Syncrospray Mist Blower-reeks. Dit is ontwerp vir die veeleisende behoeftes van boordbespuiting, wat verseker dat chemikalieë doeltreffend deur die blaredak dring. Kom kyk wat Rovic alles nog uitstal. www.farmspace-tickets.co.za #Rovic #Superflow #FSPrTour2026 #Paarl #HoërLandbouskoolBoland #Farmspace #OnsPraatBoer
19 Feb 2026
Die FarmSpace Pro Tour, 4 Maart 2026 by Boland Landbou. R300 per persoon, daarna is alles op die huis. Van demos, tot sprekers, jy wil nie hierdie mis nie. www.farmspace-tickets.co.za #FSProTour #Paarl #EventVanDieJaar #HoërLandbouskoolBoland #farmspace #OnsPraatBoer
18 Feb 2026
Ons is bly om Hollard as deel van die FarmSpace Pro Tour Wes-Kaap te verwelkom! Kom leer meer oor brandvoorbereiding op 4 Maart 2026 by Hoër Landbouskool Boland, Paarl. https://www.hollard.co.za/ Kry jou kaartjies nou op https://farmspace-tickets.co.za #Hollard #FSProTour #Paarl #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Feb 2026
RegenR8 is die 4de Maart by die Pro Tour in Paarl! Ons gesels oor RegenR8 en deel proefwerk oor die laaste jaar op Koring en Canola. Ons hoop om julle daar te sien. www.regenr8.farm #RegenR8 #Aquagel #FSProTour2026 #Paarl #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Feb 2026
Ecosoil is die 4de Maart by die ProTour in Paarl! Ons gesels oor hoe ons kompostee benadering jou kan help om meer winsgewend te boer. Ons hoop om julle daar te sien. www.ecosoil.co.za #Ecosoil #FSProTour2026 #Paarl #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Feb 2026
Ons is bly om nog 'n uitstekende maatskappy as deel van die Pro Tour Wes-Kaap by te voeg - Agrihawk! Kom sien hulle landbou drones in aksie op 4 Maart 2026 by Hoër Landbouskool Boland. https://www.agrihawk.africa/ #Agrihawk #PrecisionAerialCropScience #LandbouDrones #FarmSpaceProTour #Paarl #HoërLandbouskoolBoland #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Feb 2026
IKAPA Agricultural Equipment is deel van die FarmSpace Pro Tour Wes-Kaap 2026! Kom sien demonstrasies van hul toerusting by Hoër Landbouskool Boland op 4 Maart 2026. Om jou kaartjies te kry, besoek www.fsprotour.co.za Vir meer inligting oor IKAPA, besoek https://ikapatrading.co.za/HOME/ #IKAPA #FarmSpaceProTour #Paarl #HoërLandbouskoolBoland #WesKaap #Demonstrasies #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Feb 2026
Is jy reg om die FarmSpace Pro-Tour in die Paarl te beleef? Kom kuier saam op 04 Maart 2026 by Hoër Landbouskool Boland vir demonstrasies, praktiese boerderywenke en ’n dag vol aksie en landbougees! Besoek www.fsprotour.co.za vir meer inligting. #FarmSpaceProTour #Paarl #HoërLandbouskoolBoland #Landbou #Boerdery #Demonstrasies #WesKaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jan 2026
Hoe lyk tafel- en droogdruiwe wat tot 4 seisoene geen chemiese bemesting ontvang het nie? Ecosoil wys 2 Desember om 09:00 by Uitkyk en Joubertsdal plaas in Paarl en 4 Desember om 09:00 by Onverwacht plaas in Vredendal by hul boeredae wat bereik kan word met hulle benadering. Om te RSVP of vir meer inligting kontak vir Niel Ferreira. Niel Ferreira - 067 426 5885 marketing@ecosoil.co.za https://www.ecosoil.co.za/contact #Ecosoil #Kompostee #EcoDelta #Paarl #Vredendal #Druiwe #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Nov 2025
Is jy op soek na betroubare toerusting wat ideaal is vir jou wingerde of boorde? By die Farmspace Pro-Tour in Paarl deel Morne Pheiffer van Case IH meer oor die kompakte maar kragtige JX45T trekker, en Tiaan Mahne wys hoe die IMEP Thunder 800 spuit werklik waarde tot jou plaas kan toevoeg! https://www.caseih.com/en-za/southafrica #CaseIH #JX45T #IMEP #Thunder800 #FarmspaceProTour #Paarl #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Sept 2025
Twee generasies, Een boerdery...hoe om mekaar beter te verstaan! Spitbraai, die nuutste landbou implemente en tegnologie, alles op een plek op die 20ste Augustus by Pro Tour Paarl, in samewerking met Boland landbouskool. https://fsprotour.co.za #FSProTour2025 #BolandLandbouskool #Paarl #FutureOfFarming #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Jul 2025
Hoe boer 'n mens beter saam met die natuur? 10 Desember 2024 het Ecosoil 'n boeredag om 10:00 by Uitkyk Plaas, Paarl waar jy meer kan leer. RSVP by Niel Ferreira deur 'n epos te stuur na marketing@ecosoil.co.za teen 6 Desember 2024. www.ecosoil.co.za #EcosoilBoeredag #Paarl #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Nov 2024