Loading results…
Loading results…
Tagged #totalagri
69 results
Willie van Total Agri gee sy mening oor die dag en gee sy mening oor olie beskikbaarheid die volgende paar maande? #TotalAgri #FarmSpace
25 Apr 2021
K2 of soos hulle vandag bekend staan Limagrain se Fanie Yssel, Fanie Meiring en Nicky gesels oor die groot skuif en wat dit vir jou as boer beteken. #Limagrain #King_Price_Agri #TotalAgri #Husqvarna #vsagri
09 Mar 2021
Heuningkrans Merino Ram Veiling. #heuningkransmerinos #King_Price_Agri #TotalAgri #FarmSpace
08 Mar 2021
Heuningkrans Merino Ram Veiling. #heuningkransmerinos #King_Price_Agri #TotalAgri #FarmSpace
05 Mar 2021
Dylan Meintjes verduidelik waarom hulle soveel bulle op die veiling het, wat jy kan verwag van hulle vroulike diere en die voordeel vir die kommersiële boer om in 'n Sterkfontein Boran bul te belê. #SterkfonteinBoran #FarmSpace #KingPrice #TotalAgri
02 Mar 2021
Jordaan & Seuns Merino Ram veiling. Regstreeks vanaf Cradock. #TotalAgri #vsagri #King_Price_Agri #Husqvarna
16 Feb 2021
Andrew Jordaan gesels met ons oor hulle veiling, boerdery. Kom luister gerus saam. #TotalAgri #vsagri #King_Price_Agri #farmspace
12 Feb 2021
Tinus gesels met Andries van die LNR oor presies hoe marmering gemeet word en hoe blangrik hy dink dit gaan word in die vleisbedryf. #FarmSpace #KingPriceAgri #TotalAgri #VSAGRI
31 Jan 2021
Hendrik van Progas as Stikstof verskaffer en wat VS Agri jou kan bied. Wat die Stikstof vir jou kan beteken en hoe nou gemaak as alles nie reg is vir die gebruik van stikstof nie en hoe pas Progas in die VS Agri groep in. #progas #vsagri #farmspace #TotalAgri #KingPriceAgri
16 Dec 2020
Ernst Boshoff gives an account of his experience of Progas from VS Agri. He talks about "The Good, The Bad and the Gas". #VSagri #FarmSpace #TotalAgri #KingPrice
15 Dec 2020
Al ooit voor die rak gestaan en gewonder watter olie om te koop? Willie van TOTAL AGRI verduidelik watter olie jy wanneer gebruik. Kyk ook uit vir hulle Somer Promosie saam met Obaro. #TOTALAGRI #Obaro #FarmSpace
10 Dec 2020
Wat behels sit? Wie is die deelnemers? Hoe werk dit? #Farmspace #TotalAgri #TotalAgriBalerChallenge2020
08 Dec 2020
Oppad TOTAL AGRI Baler Challenge 2020 - Swartland toe. Hoe ry die Ford 2.0 SiT? www.virtualforddealer.co.za. #VSAgri #KingPriceAgri #TotalAgri #husqvarna #farmspace
08 Dec 2020
Oppad Kaap toe vir die TOTAL AGRI Baler Challenge 2020 - Swartland. Moontlik gemaak deur #KingPriceAgri #TotalAgri #FarmSpace
07 Dec 2020
Hoekom moet jy by Total Agri se Somer Promosie saam met Obaro uitkom.? Heleen vertel meer en sommer oor watter olies in die Total Agri Reeks is. #TotalAgri #Obaro #FarmSpace
07 Dec 2020
Brandon van Obaro gee ons 'n vinnige oorsig oor die maatskappy en wat hulle jou bied. Video moontlik gemaak deur #TotalAgri #KingPriceAgri #FarmSpace
07 Dec 2020
https://www.youtube.com/watch?v=ILh3vMmVyRM Cape Prestige Boran Auction live from Mosselbaai. #FarmSpace #King_Price_Agri #TotalAgri #boran #capeprestige
16 Nov 2020
Dr. Hensie oor dieregesonheid in die Suidkaap na die laat reen wat ons die jaar in Wes- en Suidkaap gekry het. #FarmSpace #TotalAgri #KingPriceAgri
12 Nov 2020
New Holland Agriculture South Africa en NWK Limited promosie. Frikkie verduidelik. Video moontlik gemaak deur #TotalAgri #KingPriceAgri #FarmSpace #NWK #NewHolland
12 Nov 2020
Kry al jou graanlewering op jou foon en meer. https://www.nwk.co.za/Online/ Koop en bestel alles van jou rusbank. Leon van NWK Limited vertel meer. #NWK #TotalAgri #FarmSpace
12 Nov 2020