Loading results…
Loading results…
Tagged #valtracsouthafrica
16 results
"STOP SCROLLING!" Die Baler Challenge is op ‘n ander vlak! Met innovasie, vaardigheid en samewerking op een plek. ‘n Dag gevul met aksie, presisie en uitsonderlike oomblikke. Die Baler Challenge is ‘n "EXPERIENCE" wat jy NIE wil mis NIE! https://balerchallenge.co.za #FSBalerChallenge2026 #ValtracSouthAfrica #CaseSouthAfrica #Rovic #JBH #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jan 2026
Wow! What a view! Sien julle by die FarmSpace Baler Challenge 2026. 28 Januarie by Valtrac, Parys. Balers, uitstallers, lekker musiek en vele meer. www.balerchallenge.co.za #FSBalerChallenge2026 #ValtracSouthAfrica #CaseSouthAfrica #Rovic #JBH #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jan 2026
Wat is die verskil tussen ‘n variable- en ‘n fixed chamber baler? Kom vind uit by die FarmSpace Baler Challenge 28 Januarie 2026 by Valtrac Parys in die Vrystaat. Hekke maak 07:30 oop, met kos, drankies, "live" musiek, hope demos en aksie deur die dag. Ons sien jou daar! Kaartjies beskikbaar by www.farmspace-tickets.co.za #TheBalerChallenge2026 #ValtracSouthAfrica #ParysVrystaat #LandbouDemos #Boerdery #HooiBale #Baler #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Jan 2026
CORDEX Big Pack Demodag 2024, ons is gereed! www.bigpackdemodag.co.za | Carissa - 0747010366 #BigPackDemodag2024 #CordexAgri #MasseyFerguson #AGCO #ValtracSouthAfrica #Kuhn #Krone #Rovic #NewHolland #CaseIH #JCB #Revaro #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Oct 2024
Lyk jou Valtra 8950 so mooi soos hierdie een? Wynn Dedwith van Valtrac South Africa vertel meer. www.valtrac.co.za Find out more: https://farmspace.co.za/articles/theres-only-one-tractor-that-can-pay-off-a-farm-loan-a-valtra/ #ValtracSouthAfrica #Valtra8950 #Trekkers #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Oct 2024
Wat maak die Valtra BH154 so uniek? Charles Human vertel hoekom hy aanhou om Valtra vir sy boerdery te kies. www.valtrac.co.za #ValtracSouthAfrica #Valtra #BH154 #Trekkers #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Oct 2024
Geborg deur VS Agri KZN | The Berg Show 2023 Valtrac South Africa demo hulle T-Series trekker vir ons met die Tatu Marchesan subsoiler. #TheBergShow2023 #vsagrikzn #ValtracSouthAfrica #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Sept 2023
Geborg deur VS Agri KZN | The Berg Show 2023 Valtrac South Africa het hulle T-Series trekker hier by The Berg Show 2023. #TheBergShow2023 #vsagrikzn #ValtracSouthAfrica #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Sept 2023
Vermeer South Africa 404 fixed en 504 variable chamber balers op King Price Baler Challenge 2023. Hierdie balers het verlede jaar 'n eerste en tweede plek gekry in die Baler Challenge. Bertus vertel ons hoekom hulle die balers weer ingeskryf het vir die King Price Baler Challenge hierdie jaar. www.balerchallenge.co.za #KingPriceInsurance #Vermeer #ValtracSouthAfrica #BalerChallenge2023 #Farmspace #OnsPraatBoer
01 Feb 2023
McHale F5400 op King Price Baler Challenge 2023. Davel van Jupidex vertel ons van die kleiner boetie in die staal van hul McHale baler reeks. www.balerchallenge.co.za #KingPriceInsurance #BalerChallenge2023 #ValtracSouthAfrica #Jupidex #McHale #Farmspace #OnsPraatBoer
01 Feb 2023
Die King Price Baler Challenge 2023 gaan voort, kom kyk kuier en boer saam! Al val die druppels, baal gaan ons baal. www.balerchallenge.co.za #KingPriceInsurance #BalerChallenge2023 #ValtracSouthAfrica #Farmspace #OnsPraatBoer
01 Feb 2023
King Price Baler Challenge 2023 - Case IH Southern Africa RB455. Hierdie is 'n nuwe toevoeging tot Case IH Southern Africa se baler reeks. Kuilvoer is sy kos. Daniel van Case IH Southern Africa vertel ons meer oor hierdie baler. www.balerchallenge.co.za #KingPriceInsurance #caseihsouthernafrica #balerchallange #valtracsouthafrica #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Feb 2023
Die kampioen van die 2020 King Price Baler Challenge is hier om dalk weer die titel te vat. Freddie van CLAAS South Africa vertel ons meer van die Rollant 520RF. www.balerchallenge.co.za #KingPriceInsurance #claassouthafrica #balerchallenge #valtracsouthafrica #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Jan 2023
King Price Baler Challenge 2023 - Massey Ferguson het nog 'n yster ingeskryf vir die Baler Challenge. Die RB 4160V - Nardo van Massey Ferguson gee ons 'n oorsig van die baler. www.balerchallenge.co.za #KingPriceInsurance #masseyferguson #agco #balerchallenge #valtracsouthafrica #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Jan 2023
Die Massey Ferguson RB 3130F neem môre deel in die King Price Baler Challenge. Nardo van Massey Ferguson vertel ons meer oor hierdie baler. www.balerchallenge.co.za #KingPriceInsurance #masseyferguson #agco #balerchallenge #valtracsouthafrica #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Jan 2023
PÖTTINGER is by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022 saam met Valtrac South Africa. Kom kyk wat hulel alles het! https://bit.ly/3yEN36z #Pottinger #ValtracSouthAfrica #NAMPO2022 #FarmSpace
18 May 2022