Agrihawk - DJI Agras T55 Launch
AgriHawk stel vandag die splinternuwe DJI Agras T55 Drone bekend! Dis die EERSTE in AFRIKA! – ’n rewolusie vir moderne presisieboerdery. Evert Potgieter vertel ons meer oor die indrukwekkende spesifikasies van die T55 en wat hierdie drone so uniek maak vir produsente wat slimmer, vinniger en meer doeltreffend wil boer. Vir meer inligting, besoek: www.agrihawk.africa #AgriHawk #DJIAgriculture #DJIAgrasT55 #DroneTechnology #EersteInAfrika #FarmSpace #OnsPraatBoer











