3:36
F
FarmspaceSoek jy presisie-tegnologie vir jou plaas?
Soek jy presisie-tegnologie vir jou plaas? Zane Barnard vertel meer oor die gevorderde oplossings wat AgTech@NWK Experts bied, insluitend FleetPro- en Raven-tegnologie – alles vanuit AgTech@NWK se splinternuwe tegnologiesentrum, alles wat jy nodig het om jou boerdery slimmer en meer doeltreffend te maak! Besoek https://agtech.nwk.co.za/ vir meer inligting. #AgTechNWK #NWK #PresisieBoerdery #SlimBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer











