3:44
F
FarmspaceAndre Malherbe by die Hertzogville 75ste Landboufees.
Ons het met André Malherbe gesels by die 75ste Hertzogville landboufees oor die baie mooi skape wat op die skou te sien was, asook sy indrukke oor die skou en die positiewe vooruitsigte vir die landboubedryf in Suid-Afrika. #HertzogvilleLandboufees #Farmspace #OnsPraatBoer











