4:28
F
FarmspaceDanie Strydom van Jabea gesels oor waarom hy sy beste gebring het na die Stockman's Elite
Danie Strydom van Jabea neem ons deur sy keuses, waarom hy die diere gekies en wat jy van die die dames se teelong kan verwag. Luister gerus Oom Danie is al n rukkie in die bedryf. #Jabea #StockmansElite #FarmSpace











