0:43
F
FarmspaceDie Ile De France Elite Veiling en SA Nationale Kampioenskappe 2023
Die Ile De France Elite Veiling en SA Nationale Kampioenskappe vind die 29ste April 2023 plaas. 220 Diere van 20 telers word geskou asook 75 diere (25 ramme en 50 ooie) word opgeveil. Plek: Bloem Skougronde Tyd: Kampioenskappe - 07:30 | Aandveiling - 18:00











