3:39
F
FarmspaceDr Hanre Ferreira verduidelik aan Tinus Havenga hoe om Rumix te gebruik teen Anaplasmose
Wanneer diere bosluisoordraagbare siektes soos Anaplasmose kry, is een van die simptome Rumenstase (die rumen funksioneer nie). In hierdie video verduidelik dr Hanré Ferreira aan Tinus Havenga hoe om Rumix as ondersteunende behandeling te gebruik om die dier te behandel











