5:17
F
FarmspaceEk gesels met Johan oor die eerste Droughtmaster veiling na hulle geregistreer is as 'n ras...
Ek gesels met Johan oor die eerste Droughtmaster veiling na hulle geregistreer is as 'n ras, ek vind uit waarom hy van sy heel beste vroulike diere verkoop, wat ons kan verwag van die Droughtmaster ras en wat vir hulle voorle. Considerata SA se veiling vind die 13de April plaas by die Afridome in Parys. Moenie die een misloop nie











