0:52
F
FarmspaceGerben Borane Bied aan Rose BG 20 - 58 as gasverkoper by die Sterkfontein Boran veiling
Gerben Borane Bied aan Rose BG 20 - 58 as gasverkoper by die Sterkfontein Boran veiling Rose is nie net sag op die oog nie, maar kom uit "Royal-lyne" Khan MHB 04 - 27 Rose MHB 06 - 03 Griffen MHB 06 - 24 Odette MHB 05 - 17 haar ma se vol sussie het op Ntaba Nyoni verkoop vir R600 000 sy kom uit besonderse lyne soos Fonteine se gunsteling KPO 303 , Bloubloed Mogwooni 3094 en dan Khan Mutara 5761











