11:37
F
FarmspaceGerrit gesels met Tinus oor die Bont veiling, die kwaliteit van die sy diere en wat jy kan verwag.
Gerrit Potgieter gesels met Tinus oor die Bont veiling, die kwaliteit van sy diere en wat jy kan verwag by die 2023 Sale of the Bonts 25 Maart by Fire & Wine in Pretoria. Moenie die veiling misloop nie, jy kan ook aanlyn bie.











