9:02
F
FarmspaceGrootpan Boere Onderhoud- Stroper Resies 2023
Ons het gaan inloer by 'n paar van Grootpan se boere, kennis gemaak en bietjie met hul gesels oor die Stroper Resies. Kyk gerus hier! . Trots aangebied deur Grootpan Studiegroep in samewerking met Du Preez Landgoed. Mediadekking behartig deur FarmSpace











