26:06
F
FarmspaceHoe het ons by die huidige pekanneut pryse vir 2020 uitgekom?
Video 1 - Moenie jou pekanneute bemark voor jy hier gekyk het nie! Alfons Visser van SA Pekan verduidelik die huidige situasie in die pekanneut mark en hoekom die pryse in 2020 aansienlik laer is as in 2019. Die produsente kan egter iets hieraan doen. Video 2 - https://youtu.be/q49A0X7dRyw Video 3 - https://youtu.be/yham7MVIfdw Video 4 - https://youtu.be/sY_s7Qa-Cnk











